Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
-
FransP
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Oct 18, 2015 8:07 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Spoed was darm reg gewees, kon die volgende week my bok laat val het. Maar na daardie fitale skoot was dit ook die einde van my spoed toetse gewees.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Pragtige "Horing oog" skoot daai ... Klein bietjie vleis skade !!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Eish dink ek nou terug. Klompie jare terug met praktiese skiet kompetiese het ek die Kathu skietklub se chrony vermoor met my 45.
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Joe,ekt dit ook al oorgekom.Ekt by my versekering gaan kla en hul het hom uitbetaal.Jy kan gerus prober.
Johan
Johan
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Was die item gespesifiseerd gewees? Watter versekerings maatskappy?Johan04 wrote:Joe,ekt dit ook al oorgekom.Ekt by my versekering gaan kla en hul het hom uitbetaal.Jy kan gerus prober.
Johan
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Was nie gespesifiseer nie. By Firstlink. Dis my agent en versekering by Santam.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Ek is ook by Santam sal by my makelaar luister maar ek dink nie die gaan tol nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Jy eis dit onder alle risiko gedeelte.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Hy sê dit moet onder alle risiko gespesifiseer wees.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Hy praat die waarheid.....joe rocket wrote:Hy sê dit moet onder alle risiko gespesifiseer wees.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
jy mnr was baie lucky...........Johan04 wrote:Was nie gespesifiseer nie. By Firstlink. Dis my agent en versekering by Santam.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Hoop jy gee jou volgende chrony darem n "sporting chance"
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
FHM wrote:Hoop jy gee jou volgende chrony darem n "sporting chance"
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
6mm se scope is so uitbetaal en die was nie gespesifiseer nie. sal bietjie hoor watter tricks nog getrek is.Basjan123 wrote:Hy praat die waarheid.....joe rocket wrote:Hy sê dit moet onder alle risiko gespesifiseer wees.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Wat het gebeur met scope, was dit buite die huis of in die huis.....?Ek luister by die radio.....ruaanb wrote:6mm se scope is so uitbetaal en die was nie gespesifiseer nie. sal bietjie hoor watter tricks nog getrek is.Basjan123 wrote:Hy praat die waarheid.....joe rocket wrote:Hy sê dit moet onder alle risiko gespesifiseer wees.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
in my huis het geweer uit my hande geglip en scope 1ste grond getref.....eenvoudige voetfoutjie.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Ja jou toevallige skade dekking op jou polis het presteer, as dit buite was en geweer was nie gespesifiseer nie, sou jy nie so gelukkig gewees het nie.....ruaanb wrote:in my huis het geweer uit my hande geglip en scope 1ste grond getref.....eenvoudige voetfoutjie.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Eks te bang om te comment...netnou is ek volgende 
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Ok maar ek kan myself nie keer nie.
"Daai albino crony het geen SPORTING CHANCE gehad nie
"Daai albino crony het geen SPORTING CHANCE gehad nie
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Wat dink julle van die chronograaf? Ek het n geleentheid van Amerika af.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Seker n goei chronograaf, maar nie reg vir jou nie. Daar is te veel goed om raak te skiet. 
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Die brein van die chronograaf is bo ek skiet onder raak almal skiet onder raak nou skiet jy net die driepoot raak. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Ek het dan gehoor julle Paarliete is kop skoot manne ,wat wil jy dan nou die ding se been afskiet!joe rocket wrote:Die brein van die chronograaf is bo ek skiet onder raak almal skiet onder raak nou skiet jy net die driepoot raak.
DD
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!
Omrede dit goedkoper is in hierdie geval om die ding te kwes. 

Magnetospeed