Herlaai data 7x64
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Herlaai data 7x64
ek is op soek vir n lading vir n 100gr hp in n 7x64. kan julle help?
Last edited by Nico Harris on Mon Jun 21, 2010 11:03 am, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Herlaai data 7x64
Harris
Enige sukses met die 100gr laaidata? Ek wil self ligter laai. Is nou besig met toetse op 139gr Hornady. Gan dan die 110gr Impala probeer.
Watse 100gr punt het jy in 7mm kaliber?? Sal hom graag wil uittoets? Daars gelukkig nog baie tyd voor die koue weer kom en ons MOET Kalahari toe...
Dankie,
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Herlaai data 7x64
Nico
Al enige sukses gehad met 100gn punte in jou 7x64? Laat weet bietjie asb mater.
Thanks
Stef

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Herlaai data 7x64
Ek het ook 'n 7x64 maar, my gevoel is as jy 100gr. toe wil gaan nek hom af na 'n 284x6mm, daar is meriete daarin.
Daai 7x64 hou baie van 150gr. Barnes X 'e. Al alles van 'n Duiekr tot 'n hele paar Elande met hom geskiet. Net 150gr. NosBalTips mors hy behoorlik met 'n Jakkals ook, sommer morsig om op te laai.
Chris van Niekerk het op 'n tyd 100gr's gehad. Try hom

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Herlaai data 7x64
Het bietjie met 160gr Sierra Game King SPBT koeels gewerk.
PMP doppe, neck sized.
CCI 200 primers.
53gr S365 kruit (nog nie RDM/Somchem se maks nie, maks is 54gr).
24" loop
Gemiddelde spoed was 2920 fps.
Het slegs die TPL verander.
TPL 82,3mm = 14mm groeperings op 100m.
TPL 82,6mm = 24mm groeperings.
Wys net watse invloed TPL op akkuraatheid kan he.
Ek dink ek's gereed vir die winter.
PMP doppe, neck sized.
CCI 200 primers.
53gr S365 kruit (nog nie RDM/Somchem se maks nie, maks is 54gr).
24" loop
Gemiddelde spoed was 2920 fps.
Het slegs die TPL verander.
TPL 82,3mm = 14mm groeperings op 100m.
TPL 82,6mm = 24mm groeperings.
Wys net watse invloed TPL op akkuraatheid kan he.
Ek dink ek's gereed vir die winter.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Herlaai data 7x64
Nou is ek raadop, miskien kan iemand hieruit iets wys word en laat weet wat doen ek verkeerd.
Wind, niks om van te praat nie. Vroeg oggend gewees. ?12grade
Kaliber 7x64 CZ537
Doppe PMP ( ek weet ?? ), almal se nekke gesny tot waar 60-70% gesny is, almal op selfde verstelling gesny. Fullsize gevorm
Primers, BR2
TPL - 84.5mm
Kamer gemeet so 6maande terug ( 50skote ) 85.5mm. "Boere manier"
S365 @ 51.5gr.
Nosler Ballistic Tips
Die toemaak van slot bedoel ek as hy net maklik toe"glip" en die effe meer beteken hy maak toe met hand, ek skiet nie meer doppe wat toegedruk moet word nie. BANG geword. Met al die skote het die slot baie maklik oopgemaak. Geen druk op die primers waargeneem nie.
Ek sou graag wou sien die patrone bly min of meer bymekaar. 2" sou ook al beter wees.
No Spoed waar op teiken slot toemaak H2O volume Dopgewig Doplengte
5m meet 200m afstand
1 2638vt/s 1/2" 11uur maklik ? ? ?
2 2671vt/s 2" 12uur maklik, effe styf ? 197.5gr. 63.81mm
3 2858vt/s 4" 12uur maklik, meer effe styf ? ? ?
4 2643vt/s 3" 9uur maklik 5.4ml 197.5gr. 63.69mm
5 2652vt/s 1/2" 12uur maklik 5.4ml 197.5gr. 63.68mm
6 2679vt/s 3/4" 12uur maklik 5.4ml 198.0gr. 63.7mm
7 2657vt/s 2" 10uur maklik ? ? ?
8 2612vt/s 18" 11uur maklik (SONDER KD) 5.4ml 197.2gr. 63.74mm
9 2761vt/s 2" 2uur maklik 5.5ml 199.5gr. 63.91mm
10 ??? 4" 2uur maklik ? 200gr. 63.88mm
Wind, niks om van te praat nie. Vroeg oggend gewees. ?12grade
Kaliber 7x64 CZ537
Doppe PMP ( ek weet ?? ), almal se nekke gesny tot waar 60-70% gesny is, almal op selfde verstelling gesny. Fullsize gevorm
Primers, BR2
TPL - 84.5mm
Kamer gemeet so 6maande terug ( 50skote ) 85.5mm. "Boere manier"
S365 @ 51.5gr.
Nosler Ballistic Tips
Die toemaak van slot bedoel ek as hy net maklik toe"glip" en die effe meer beteken hy maak toe met hand, ek skiet nie meer doppe wat toegedruk moet word nie. BANG geword. Met al die skote het die slot baie maklik oopgemaak. Geen druk op die primers waargeneem nie.
Ek sou graag wou sien die patrone bly min of meer bymekaar. 2" sou ook al beter wees.
No Spoed waar op teiken slot toemaak H2O volume Dopgewig Doplengte
5m meet 200m afstand
1 2638vt/s 1/2" 11uur maklik ? ? ?
2 2671vt/s 2" 12uur maklik, effe styf ? 197.5gr. 63.81mm
3 2858vt/s 4" 12uur maklik, meer effe styf ? ? ?
4 2643vt/s 3" 9uur maklik 5.4ml 197.5gr. 63.69mm
5 2652vt/s 1/2" 12uur maklik 5.4ml 197.5gr. 63.68mm
6 2679vt/s 3/4" 12uur maklik 5.4ml 198.0gr. 63.7mm
7 2657vt/s 2" 10uur maklik ? ? ?
8 2612vt/s 18" 11uur maklik (SONDER KD) 5.4ml 197.2gr. 63.74mm
9 2761vt/s 2" 2uur maklik 5.5ml 199.5gr. 63.91mm
10 ??? 4" 2uur maklik ? 200gr. 63.88mm
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Herlaai data 7x64
Christo
Ek wil nou nie so of so nie, maar my persoonlike opinie sal wees jy skiet met die swakste doppe op die mark. Jy kan dai goed glad nie vertrou nie. As jy dai doppe geklas/gesort het om binne 0,3gn H20 te verskil dan is my raaiskoot verkeerd, maar as jy net gewone/random PMP doppe gelaai het kan dit heel moontlik die fout wees.
Onthou, 5 van die 7 skote (gooi die KD skoot en die laaste 2 vanwee spoed weg) sit binne n 2" tot 2.5" groep wat glad nie sleg is vir jagdoeleindes op 200m nie... maar eks soos jy, n man wil sy goete ALS reg he...
Watse teiken gebruik jy? Het jy op n kruis geskiet?
Stef
(PS - het jy al jou S&B doppe gekry wat ek jou aangestuur het?)
Ek wil nou nie so of so nie, maar my persoonlike opinie sal wees jy skiet met die swakste doppe op die mark. Jy kan dai goed glad nie vertrou nie. As jy dai doppe geklas/gesort het om binne 0,3gn H20 te verskil dan is my raaiskoot verkeerd, maar as jy net gewone/random PMP doppe gelaai het kan dit heel moontlik die fout wees.
Onthou, 5 van die 7 skote (gooi die KD skoot en die laaste 2 vanwee spoed weg) sit binne n 2" tot 2.5" groep wat glad nie sleg is vir jagdoeleindes op 200m nie... maar eks soos jy, n man wil sy goete ALS reg he...
Watse teiken gebruik jy? Het jy op n kruis geskiet?
Stef
(PS - het jy al jou S&B doppe gekry wat ek jou aangestuur het?)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Herlaai data 7x64
Ek het hulle gekry, thanx.
Ek het 'n pyn met goeie, baie goeie doppe koop. Ek moet eers seker maak daar is nie iets anders fout nie.
Op 'n dag gesien hoe sket iemand met 'n 270 met Proamm's net die gat groter.
Wat die doppe betref, hulle is mooi gesort maar wel "gefullsize", ek gaan nou weer probeer met net necksize op die doppe. In die verlede met erger Highland doppe geskiet en alhoewel ek nou nie gekry het wat ek wou nie was dit 2x beter as wat nou gebeur. Wat snaaks is is dat selfs laer spoed ho?r skiet as ander skote. Dit pla my.
Ek het 'n pyn met goeie, baie goeie doppe koop. Ek moet eers seker maak daar is nie iets anders fout nie.
Op 'n dag gesien hoe sket iemand met 'n 270 met Proamm's net die gat groter.
Wat die doppe betref, hulle is mooi gesort maar wel "gefullsize", ek gaan nou weer probeer met net necksize op die doppe. In die verlede met erger Highland doppe geskiet en alhoewel ek nou nie gekry het wat ek wou nie was dit 2x beter as wat nou gebeur. Wat snaaks is is dat selfs laer spoed ho?r skiet as ander skote. Dit pla my.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Herlaai data 7x64
Het ook so opgemerk... Dalk mar net nie n lekker dag opi baan nie?? Het al die skote lekker afgegaan? Ek try enige verskoning soek om nie die 7x64 te blameer nieChristo wrote: Wat snaaks is is dat selfs laer spoed ho?r skiet as ander skote. Dit pla my.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Herlaai data 7x64
Miskien die links skote was my skuld. Lekker oggend en lekker koud gewees. Ek het goed gevoel oor die skote. 7x64 is my gunsteling. Ek het die 243 mooi gemaak en alles gedoen wat ek self kon doen maar as ek die 7x64 skiet weet ek watter een is my eerste vrou. Irma uitgesluit natuurlik.Stefan764 wrote:Het ook so opgemerk... Dalk mar net nie n lekker dag opi baan nie?? Het al die skote lekker afgegaan? Ek try enige verskoning soek om nie die 7x64 te blameer nieChristo wrote: Wat snaaks is is dat selfs laer spoed ho?r skiet as ander skote. Dit pla my.![]()
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.