22-250 scope mounts
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
22-250 scope mounts
Middag manne
Ek het 'n Savage 22-250 met 'n picatinny rail op, ek wil hoor het enige van julle al Vortex se tactical 30mm ringe gebruik?
http://www.vortexoptics.com/product/vor ... ing-medium
Daardie is die ringe wat ek na verwys, ek is oop vir ander voorstelle?
Scope wat ek gaan mount is 'n 4-16x50 Vortex.
Groete
Ek het 'n Savage 22-250 met 'n picatinny rail op, ek wil hoor het enige van julle al Vortex se tactical 30mm ringe gebruik?
http://www.vortexoptics.com/product/vor ... ing-medium
Daardie is die ringe wat ek na verwys, ek is oop vir ander voorstelle?
Scope wat ek gaan mount is 'n 4-16x50 Vortex.
Groete
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 scope mounts
Ek was nou die dag baie verbaas om te sien dat Gamo baie netjiese ringe maak. Behoorlike torx boude en 2 aan weerskante. Hulle het ook 'n sagte materiaal binne om skade aan die buis te verminder. Prys was R285 vir die nouer tipe dovetail en 30mm grootte.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 22-250 scope mounts
Hawke maak ook sulke ringe vir interessantheid. Gebruik hulle op my 6mm Musgrave.tripodmvr wrote:Ek was nou die dag baie verbaas om te sien dat Gamo baie netjiese ringe maak. Behoorlike torx boude en 2 aan weerskante. Hulle het ook 'n sagte materiaal binne om skade aan die buis te verminder. Prys was R285 vir die nouer tipe dovetail en 30mm grootte.
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: 22-250 scope mounts
Ekt daardie van Hawke gesien en gewonder oor die tipe padding wat hy in het en of hy genoeg grip op jou scope het? Maar 'n 6mm Musgrave het darm heelwat meer byt as 'n 22-250. So dan behoort so iets darm ook te werk.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 22-250 scope mounts
Vleisie sover kan ek nie kla nie en is ek tevrede.
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: 22-250 scope mounts
Waar kan ek van daardie Hawke ringe bestel? Ek kry hulle nerens online te koop nie, behalwe in by die Britte in Ponde.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 scope mounts
Hier is 'n foto van die Nikko 5-20x50mm op my .22 en die Gamo ringe wat ek genoem het. Ek dink hierdie ringe gaan geen probleme he om 'n 22-250 se terugslag te weerstaan nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: 22-250 scope mounts
Is daardie die Gamo TS300 medium's?
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 scope mounts
Ek het nie meer die verpakking nie. Dit is die' in 30mm vir die nouer dovetail.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 22-250 scope mounts
Vleisie jy kan direk by Suburban Guns wat die agente is bestel of by Wildman. Dink amper jy sal reg kom by Safari ook.
Die Gamo ringe lyk net soos die Hawke nogal.
Die Gamo ringe lyk net soos die Hawke nogal.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 22-250 scope mounts
of koop sommer die.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=52616
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=52616
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: 22-250 scope mounts
Ek het sommer by Suburban Guns bestel, met posgeld ingesluit minder as R600.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag

