Goeie dag en dankie vir 'n besige web-saait. Ek is lid van die PWAV versamelaars in Pretoria en ander manne met dieselfde belangstelling in wapens is welkom om te kommunikeer.
My velde van belangstelling is onder andere militere wapens sedert die vroeg 1900s, "pocket pistols" en wapens uit die 1800s grensoorlog dae.
Groete.
WAPENVERSAMELAAR.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: WAPENVERSAMELAAR.
Dagse Johan,
welkom in ons kamp - sien uit na jou deelname.
Watter 1800's grensoorlog dae se wapens verwys jy na?
welkom in ons kamp - sien uit na jou deelname.
Watter 1800's grensoorlog dae se wapens verwys jy na?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: WAPENVERSAMELAAR.
Welkom Johan
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: WAPENVERSAMELAAR.
Welkom, hier is gereeld navrae oor ouer wapens se identifikasie. Hoop jy kan dan behulpsaam wees. Hopelik kan ons dan help met vrae van jou kant af.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: WAPENVERSAMELAAR.
Welkom Johan. Hoop jy geniet die forum.
Kriek
Kriek
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: WAPENVERSAMELAAR.
Welkom, McFire, hoop jy geniet dit hier en kry 'n paar versamelstukke! Hier sal baie 270's wees! 

