Naand se mense

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Bronkie
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jan 28, 2016 5:53 pm

Naand se mense

Post by Bronkie »

Eerstens moet ek om verskoning vra dat ek myself nou eers voorstel. Vat amper so lank soos om vir n lisensie aansoek te doen. Gelukkig kon ek die tyd ombring deur al die topics in Jaracal te lees. ( so paar ten minste). Henry Bronkhorst, Bronkie in short, woon in Gangsters Paradise en jag sedert ek die eerste keer n windbuks kon vas hou, nou net jaarlikse biltong / pelle jag naweek. Is 'n vooreg om deel te wees van die great forum en my trots is dat my tweeling seuns ( 308 & 270 cal) en dogter ( boog skiet) ook in die sport deel neem. Dankie aan my vriend Jakobi vir support oor lading ontwikkeling en ek weet dat my kinders ook die respek en self dissipiline het om die lewe daar buite nie as vanself maar as 'n vooreg sal uitleef. Lekker aand aan almal. Bronkie
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Naand se mense

Post by Johan Nel »

Hallo Bronkie,
Baie welkom hier by ons. Goeie kinners wat jy daar aanhou. Daar gaan natuurlik 'n paar manne wees wat die 270 bietjie kort kyk... ++>: maar die anner manne sal hulle weer vasvat.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Naand se mense

Post by alecjohnson »

baie welkom!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Naand se mense

Post by PWV »

Jy kkry dit baie as tweelinge nie iedenties is nie. Die een is normaal en staan uit (308)en die ander is een is nie heeltemaal by nie (270), maar mens moet dit seker verdra. ;)

Welkom Bronkies. Hoop jy geniet dit verder..
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Naand se mense

Post by Aceofspades »

Welkom Bronkie. Jy gaan dit hier geniet en baie leer. Jy is al klaar tereg gewys op die 270, so ek gaan nie nou inpit op daardie dropper, ag ek bedoel roer, nie.
Kriek
Post Reply