Ek het alweer n vraag...
Indien mens n geregistreerde PH is, moet jy steeds die toets skryf en skiet oefening doen voor jy kan registreer as n toegewyde jagter?
Ek moet dringend die toegewyde jagter status kry, het alreeds 4 wapens en nie n hand wapen nie, die tsotsis beroof elke besige naweek my oord en die hael geweer is te lomp vir rond dra saam met die res (selfoon, flits, twee rigting radio, sleutels ens!!!)
Groete
Pierre
PH permit & toegewyde jagter status
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
PH permit & toegewyde jagter status
Life's a journey, enjoy the ride!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: PH permit & toegewyde jagter status
Pierre
SAJWV vereis nie dat die toets herhaal word nie. Jy moet egter die R200 vir die sertifikaat betaal. Vul die vorm in heg afskrifte van jou kwalifikasies en ID aan, stuur dit aan SAJWV hoofkantoor. Dis nou as jy lid is.
Beyers
SAJWV vereis nie dat die toets herhaal word nie. Jy moet egter die R200 vir die sertifikaat betaal. Vul die vorm in heg afskrifte van jou kwalifikasies en ID aan, stuur dit aan SAJWV hoofkantoor. Dis nou as jy lid is.
Beyers
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: PH permit & toegewyde jagter status
Jy moet ook net bewys kan lewer dat jy togewyde jagter is. En aktief bly met watter klub jy ookal deel gaan word.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott