Data vir 7.65 Pistool

Post Reply
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Data vir 7.65 Pistool

Post by 222 »

Ek het die ding mahala gekry. Geskiedenis wat dateer uit die 2de W?reld oorlog.

Waar kry ek data vir hom?
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Data vir 7.65 Pistool

Post by Penkop »

Vertel asb watse soort pistool dit is? Die kaliber is baie oulik vir 'n sub-kompakte pistool'tjie wat jy in jou jeans se sak kan rondra... en as jy regtig in die moeilikheid is, beteken die ou'tjie baie meer as jou .45 wat in die kluis l?...
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Data vir 7.65 Pistool

Post by bobby »

222

with a 75 or 71gr fmj bullet try    mp200  2,6 to  2.9 gr

                                             ms 200  2.2 to 2.5 gr

                                             s121     2.0 to 2.5 gr      oal 24,5 mm

i've also got a walther ppk 7,65 mm pistol  but don't reload for it cos i shoot it so little .  i think fronter also makes cast and cmj bullets .

cheers  
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Data vir 7.65 Pistool

Post by 222 »

Penkop

Die ding l? nog by die SAPD gaan hom volgende week haal. Sal dan mooi na die ding kyk. Ek dra 'n Glock 9mm, glo nie hulle sal hom ook deursit as 'n "self-weer" wapen nie, wil dus kyk of ek hom nie as jag-back-up kan deurkry of anders as sportskiet wapen nie.

Die DFO hier het ges? hulle gaan hom nie vernietig nie want: "sy waarde is te hoog, dit is 'n versamelaars-wapen".

Die man wat hom gehad het, gaan land-uit en volgens hom was die wapen sy oupa sn wat die weer tydens die 2de W?reld-oorlog by 'n Duidse Offisier afgeneem het.

Dit maak vir my sin want ek weet dat die Duitse Offisiere op 'n staduim (voor die Luger) die tipe pistole gedra het. Die ding is nog in sy leer holster ook (dit lyk amper soos die Webley holsters wat die SAP manne van vroe?r gedra het)
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Data vir 7.65 Pistool

Post by 222 »

Penkop

Hier is 'n foto van die pistool. Die ding is lekker swaar. Dit is 'n 1900 FN Browning.

http://unblinkingeye.com/Guns/1900FNB/F ... V1899L.jpg


Die inligting rondom die pistool is hier: http://world.guns.ru/handguns/hg/be/fn- ... 900-e.html
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
LN (Louis)
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm

Re: Data vir 7.65 Pistool

Post by LN (Louis) »

222,

Somchem se boekie het redelik data vir die pistooltjie. Het ook self een en dis baie lekker vir die vrou en kids om mee te skiet. Dit hang af van watter punte jy wil gebruik.

Die beste groepering wat ek kon kry is met 'n 84gr lood rondepunte voor 2.2gr S121, PMP dop en CCI slagdop. Vir selfverdediging het ek Hornady XTP 84gr voor 2.5gr S121, PMP dop en CCI slagdoppe. Hierdie is egter 'n serious lading en moet asb dit nie net so probeer nie!!!!!

Het ook 70gr loodpuntjies (SWC) gekoop so 10jaar gelede wat lekker werk. Laai hom voor 2.7gr MS200 of 2.4gr MP200, PMP dop en PMP slagdop. Lekker lig op die hand en goed vir die selfvertroue.

Stem saam dat die pistooltjie beter is as 'n kanon wat in die kluis l?. Myne word gereeld gebruik as ons buite braai. Die 9mm is te swaar om in somersklere te dra.

Hoop dit help
Louis.
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
Post Reply