Aangename kennis
-
Paul Kalahari
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Sep 27, 2016 7:34 am
Aangename kennis
My naam is Paul en ek is opgewonde om die kennis op die forum in te neem en toe te pas.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Aangename kennis
More Paul
Welkom! Vertel ons bietjie wat in jou kluis staan...
Groete
Hennie
Welkom! Vertel ons bietjie wat in jou kluis staan...
Groete
Hennie
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
-
Paul Kalahari
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Sep 27, 2016 7:34 am
Re: Aangename kennis
Dankie Hennie,
Tikka 30.06
Tikka 243
Meizer 410 (nuwe kopie, baie ou geweer, tans besig met lisensie proses).
Glock 17
Tikka 30.06
Tikka 243
Meizer 410 (nuwe kopie, baie ou geweer, tans besig met lisensie proses).
Glock 17
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Aangename kennis
Welkom Paul..
n Tikka man is altyd welkom hier.
Geniet dit en se bietjie waar in die wereld is jy?
n Tikka man is altyd welkom hier.
Geniet dit en se bietjie waar in die wereld is jy?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Aangename kennis
Welkom hierso Paul.
Gawe plek dié.
Gawe plek dié.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon

