Light force 170

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Light force 170

Post by Gerhard »

Waar in die land gaan ek in Light force 170 mounted spot light kry en wat is hulle pryse nou?

Die Rand is nou lekke sterk teen oor die $
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Light force 170

Post by Stefan764 »

Gerhard wrote: Die Rand is nou lekke sterk teen oor die $
Gerra

Kon jy al agterkom dat die handelaars dit in ag neem? Hiers mos so rukki gelede opi forum gesels hieroor. Ek voel die ouens(handelaars) skep nou lekker, sak nie die pryse nie...mar ek kan heel verkeerd wees...

Julle manne met die boge en goete het seker n beter idee van hoe sensitief die R/$ is, die boe en goeters skuif mos vinniger as die roere?

Ek stel self belang is so outjie, maar sy prys moet REG wees, anders vat ek daai 170Chinamodel wat FM getoets het laas vir R1350. Ek luister saam verder (klink ek nou soos dai tannie wat altyd op Superrugby inbel  ;D )

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Light force 170

Post by Gerhard »

Nee ek weet nie dus juis hoekom ek vra.

Ek het myne is 2004/5 gekoop en hy het gewerk dat dit bars maar deesdae is die lig flou en ek het al die gloei lamp vervang so dis seker tyd vir nuwe een.

Die reostaat is 'n baie belangrike aspek wat saam met die lig moet gaan want ek gebruik die lig om te scan en ook te skiet van my stoel af.

Ek moet dit vinnig in plek kry want einde Jan en begin Feb moet ek n klomp jakkalse laat val vir boere wat my smeek om te kom uit help en ek kan nie met lig dan sukkel nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Light force 170

Post by Gerhard »

Is R2230 met dimmer en pos geld in gesluit 'n billike prys?

Kom manne praat met my....  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Light force 170

Post by Janjak »

Gerhard
170mm met gewerr bracket (RMSM170)    R1770-00 tot by jou
hier was dimmers op die forum vir +/- R280
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Light force 170

Post by Gerhard »

Janjak wrote: Gerhard
170mm met gewerr bracket (RMSM170)    R1770-00 tot by jou
hier was dimmers op die forum vir +/- R280
Jannie,

Jy het email...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Light force 170

Post by Gerhard »

Janjak wrote: Gerhard
170mm met gewerr bracket (RMSM170)    R1770-00 tot by jou
hier was dimmers op die forum vir +/- R280
Jannie,

Dankie vir die flink en vinnige diens...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Light force 170

Post by Blackie Swart »

Janjak wrote: Gerhard
170mm met gewerr bracket (RMSM170)    R1770-00 tot by jou
hier was dimmers op die forum vir +/- R280
Janjak ek wil net verneem of jy nog van die ligte het en wat die prys nou sal wees.Ek bly in Alexanderbaai in die noord Kaap.Dit is op die NAM. grens.Kan my ok bel by 0828860802
Dankie
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
Post Reply