Jagdterrier
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Jagdterrier
Manne ek soek so hond met n seer hart, ken iemand dalk n teeler.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jagdterrier
Arnold ek het navraag gedoen by my honde konneksies. sal laat weet as ek iets hoor
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Jagdterrier
Wat is dit? Dis nie Cesky Fousek nie?
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Jagdterrier
The Jagdterrier is a type of working terrier, originating in Germany, that is used for hunting quarry both above and underground. This breed of terrier is also called the German Hunt Terrier. Wikipedia
Scientific name: Canis lupus familiaris
Color: Black & Tan
Origin: Germany
Temperament: Reliable, Strong Willed, Adaptable, Courageous, Intelligent, Sociable
Height: Male: 33–40 cm, Female: 33–40 cm
Weight: Male: 9–10 kg, Female: 7.5–8.5 kg
Scientific name: Canis lupus familiaris
Color: Black & Tan
Origin: Germany
Temperament: Reliable, Strong Willed, Adaptable, Courageous, Intelligent, Sociable
Height: Male: 33–40 cm, Female: 33–40 cm
Weight: Male: 9–10 kg, Female: 7.5–8.5 kg
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jagdterrier
As ek dit nie mis het nie sou De Beer hier op die forum op 'n stadium met hulle begin teel het.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Jagdterrier
Die hond is my eerste keuse, daarna sal ek kyk na draadborsel terrier. Die hond praat met my.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Jagdterrier
Geno?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Jagdterrier
Gaan die honde nie sukkel in ons hitte nie?
-
Bernhardt
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Sep 13, 2015 8:28 am
Re: Jagdterrier
Sjo dis wragtig mooi honde!!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Jagdterrier
Varke gaan hol!!!!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Re: Jagdterrier
Daai honde lyk lus vir die dinge van jag.
Ek wonder net of hulle ook baie hare verloor soos n Jack Russel? Die hare maak my mal!
Ek wonder net of hulle ook baie hare verloor soos n Jack Russel? Die hare maak my mal!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jagdterrier
Ek hoor jou - my JR word elke fkn aand geborsel en die volgende oggend is dit net hare waar hy geslaap het.Marlin wrote:Daai honde lyk lus vir die dinge van jag.
Ek wonder net of hulle ook baie hare verloor soos n Jack Russel?
Die hare maak my mal!
Het al met die VET gesels hierso - sy se dis maar JR se ding daai - niks wat ons kan doen nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Jagdterrier
Skeer jou JR se hare elke 4-6 maande. Dit help geweldig baie vir haarverlies
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Jagdterrier
Laat hom buite slaapFHM wrote:Ek hoor jou - my JR word elke fkn aand geborsel en die volgende oggend is dit net hare waar hy geslaap het.Marlin wrote:Daai honde lyk lus vir die dinge van jag.
Ek wonder net of hulle ook baie hare verloor soos n Jack Russel?
Die hare maak my mal!
Het al met die VET gesels hierso - sy se dis maar JR se ding daai - niks wat ons kan doen nie.
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Jagdterrier
Hallo Arnold, die Jagdts is baie skaars in Suid Afrika.Ek besit n teef wat van duitse bloedlyne afkomstig is.Ek persoonlik weet van drie eienaars is Suid afrika maar hulle honde is almal verwand.Die honde is nie vir almal nie hulle is soos JRT met turbos in.Hulle is hoogs intelligent en het super neuse.As jy van n mooi tuin hou gaan julle kop stamp die jagdts is gebore om te grawe.Ek het baie JR T gehad gladde haar en steekhaar maar as jy eers die Jagdt ontmoet het sal jy nie weer na ander terriers kyk nie.Hulle verg net baie aandag en spasie om energie te brand.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Jagdterrier
Baie dankie, ek het nou al alles oor hulle gelees, en wil nog steeds een kry. Een duitse teller het al terug gekom, maar twee jaar oud teef kyk ek na R50 000.00 eina.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Jagdterrier
Ek skeer my Jack Russel dan verloor hy nie veel hare nie. Ek het knipper gekoop om honde te skeer en skeer hom sodra hy weer begin baie hare afgooi. Werk al vir baie jare vir my. My Jack is 12 jaar oud nouFHM wrote:Ek hoor jou - my JR word elke fkn aand geborsel en die volgende oggend is dit net hare waar hy geslaap het.Marlin wrote:Daai honde lyk lus vir die dinge van jag.
Ek wonder net of hulle ook baie hare verloor soos n Jack Russel?
Die hare maak my mal!
Het al met die VET gesels hierso - sy se dis maar JR se ding daai - niks wat ons kan doen nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Jagdterrier
Tog moes jy joune van iemand af gekry het?shanenel wrote:Hallo Arnold, die Jagdts is baie skaars in Suid Afrika.Ek besit n teef wat van duitse bloedlyne afkomstig is.Ek persoonlik weet van drie eienaars is Suid afrika maar hulle honde is almal verwand.Die honde is nie vir almal nie hulle is soos JRT met turbos in.Hulle is hoogs intelligent en het super neuse.As jy van n mooi tuin hou gaan julle kop stamp die jagdts is gebore om te grawe.Ek het baie JR T gehad gladde haar en steekhaar maar as jy eers die Jagdt ontmoet het sal jy nie weer na ander terriers kyk nie.Hulle verg net baie aandag en spasie om energie te brand.
Vertel bietjie, nou sel nuuskierig oor die eas!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Bernhardt
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Sep 13, 2015 8:28 am
Re: Jagdterrier
Ek stel ook belang, maar 50k is net mal. Sal ook graag wil weet wàar het jul gekry?