Natnuut

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Platskiet
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Sep 25, 2016 3:34 pm

Natnuut

Post by Platskiet »

Hoekom nou eers,moet liewers nie vra nie.My vrou wou weet hoekom nog n geweer al wat ek toe maar kon antwoord is hoekom nie.Slegs n maand na die aankoop van my 204Ruger het ek my lisensie.Vinnig vind ek toe uit die komponente is net so duur soos die geweer.Wag nog net vir my doppe dan kan ek laai en die skote laat klap.Ek is n boer en die wilde makoue asook kolgaanse vreet my groente en hulle weet tot waar die .22 hulle kan bykom en die 25-06 vreet te veel kruit en is overkill.Toe lees ek oor die 204 en nou gaan ek hulle looi.As daar manne is wat hul huiswerk sal deel oor Ladings, punte, kruit ens sal ek dit waardeer.

Groete
Platskiet
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Natnuut

Post by Nico Harris »

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Natnuut

Post by Nico Harris »

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Natnuut

Post by Heinz Petersen »

Welkom Platskiet.
Nou weet ons jou vrou hou jou dop, die makoue en kolgaanse vreet jou winste op en die .22 kan nie ver skiet nie en die 25-06 kan jy nie bekostig nie. :)
Nou weet ons nog nie van waar jy is nie en ook nie jou naam nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Natnuut

Post by ruaanb »

welkom se as ons moet kom help lol
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Natnuut

Post by Boesman10 »

Welkom platskiet. Waar in die land woon jy.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Natnuut

Post by Toyrsi »

Welkom
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Natnuut

Post by LongWolf »

Welkom

Ek wonder ook nou sommer of sal jou vrou dan ook antwoord .... nee my man se guns kos net R2k ...... siende dat jy onder valk oë is. :o >:D
Post Reply