Vrystat se Boer

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Vrystat se Boer

Post by BLOK »

Die vliegtuig was op pad na die OR Tambo Lughawe toe dit in 'n geweldige storm invlieg.  Dinge word al rowwer, en een van die vlerke word deur weerlig getref.
 
Een van die vroue op die vlug haak heeltemal uit.  Sy gaan staan voor in die gang en skree:
 
"Ek is te jonk om te sterf! Maar ek het een laaste wens as dit dan moet:  Is hier enigeen op die vlug wat my vir oulaas soos 'n VROU kan laat voel?"

Stilte. Almal kyk na haar. Toe staan 'n Vrystaatse Boer agter in die vliegtuig op en stap vorentoe. Hy is aantreklik, lank en sterk gebou. Hy stap tot by die vrou, en knoop sy hemp stadig los. Niemand praat of roer nie. Almal staar na hom en sy gespierde bolyf.

Sy sluk na haar asem.
.
.Hy fluister: "Stryk my hemp, en bring vir my 'n koue bier." 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Vrystat se Boer

Post by Stefan764 »

BLOK wrote: .Hy fluister: "Stryk my hemp, en bring vir my 'n koue bier." 
Great!! Classic!!! hahaha!! So bek moet Bells kry!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Vrystat se Boer

Post by PITSMIT »

vat so al die feministe  ;D ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply