verlore geraak. (Ek kry die ding nerens nie)
Wel ek het toe nou 'n nuwe een gekoop maar hy lyk nou vir my grooter
as wat ek kan onthou. (Ouderdom is niemand se vriend nie)
Sal iemand nie asb net die gewiiggie weeg en my laat weet wat julle
gewiggie weeg nie - ek wil net myne op 'n ander skaal check voor ek
begin laai.
Dankie
VdWalt
PS (daar is 62 e's in die 5 sinne

