Geelvisse in die Visrivier Canyon!
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Dit gebeur nie maklik dat ek iets te se het onder varswaterhengel nie. Ek het met n handlyn en die vet randjie van n skaaptjoppie 7 geelvisse gevang in die Canyon gevang binne 20min.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Wow, iets besonders.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Netjies maat
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Pragtig! Hulle is darem mooi visse!
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Dankie manne!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Nee magtag man. Dit is mos nie eties nie.
Daai visse het nie 'n kans gestaan nie. Wie kan nou 'n vetterige skaaptjoppie weerstaan?!
Daai visse het nie 'n kans gestaan nie. Wie kan nou 'n vetterige skaaptjoppie weerstaan?!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
sjoe, wys jou net alles hou van skaapvleis
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Hi Nico,
Was dit terwyl jy die Vis staproete gestap het, toe jy die visse gevang het?
Ek sal volgende keer definitief 'n handlyn moet saam vat!!
Was dit terwyl jy die Vis staproete gestap het, toe jy die visse gevang het?
Ek sal volgende keer definitief 'n handlyn moet saam vat!!
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Ja was terwyl ons gestap het. Daar is baie vis. Ek weet nie of ek dit moet vertel nie maar ek het n m..rse baber aangekry. Toe hy langs die kant kom was ek maar grillerig om aan hom te vat. Toe ek hom probeer uitsleep het die lyntjie gebreek. Dit was aan n stukkie biltong. N baber is n lelike ding vir my. 
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Fkt Nico jy sal my ook vang met n stukkie biltong!!! 
Last edited by FHM on Fri Sep 09, 2016 12:50 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Jy is reg!! Ek sal baie goed met biltong vang. Lekker lag ek nou!!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Ja, volgens Geno kan 100 000 jakkalse nie verkeerd wees nie. Seker iets in die ore van die visse gefluister!Flip nel wrote:sjoe, wys jou net alles hou van skaapvleis
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Wil jy nou vir my sê, jy is leliker as 'm baber?FHM wrote:Fkt Nico jy sal my ook vang met n stukkie biltong!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Beauty is in the eye of the beholderGawie(13mm) wrote:Wil jy nou vir my sê, jy is leliker as 'm baber?FHM wrote:Fkt Nico jy sal my ook vang met n stukkie biltong!!!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
... en daarna weier die vis om verder te byt
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Daai visse sal na jou splashery vir baie baie lank nie weer eet nie. Ek dink hulle het n slegte smaak in hulle monde gekry....
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Geelvisse in die Visrivier Canyon!
Jaja, ten minste was ek en jou laaitie die skoonste stappers gewees

