Hoop iemand het vir my 'n oplossing...
Ek het 'n infrarooi lig op my stoel gesit - maar dit wil nie werk nie - al werk my lightforce ligte sonder enige probleme. Die infrarooi lig werk wel - mits ek met my borskas teen die lig staan - dit per ongeluk ontdek. Natuurlik help dit my net mooi niks nie. Ek weet van elektrisiteit niks af nie. Ek weet net dat ek my krag van die bakkie battery af kry via 'n kragkoord wat ek by die "lighter socket" indruk en op my stoel konnekteer. Verder het ek 360 grade krag.
Ek wonder of dit dalk iets te doen kan he met die "earth"? Al opgelet dat as ek naby Eskom kragdrade is, die stoel vol statiese elektrisiteit raak.
Laat weet asb wat die probleem kan wees en weat die moontlike oplossings is, asb.
.220 Swifyt
Skietstoel elektrisiteit vraag
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietstoel elektrisiteit vraag
220 begin met 'n ekstra stuk draad op die rooi lig by die battery, as als werk beweeg 1 stap verder, dalk die lighter socket. As als daar werk toets waar die drade by die borsels inkom. Hou so aan tot die lig nie meer werk nie. Gaan dan alle laste en kontakte na wat tussen laaste posisie wat gewerk het en waar hy nie meer werk nie. Probeer om soveel plekke moontlik te toets. Dit klink ook vir my jou Negatiewe draad is ?rens los/swak koneksie.
Verstaan net nie houkom die ander lig dan werk nie. Hoeveel Watt is die rooi lig en die Light Force?? Dalk kan die swak komeksie(as daar een is) die ligter lamp se amps hanteer maar nie die rooilig sin nie

Self nie elekrtiese boffin nie maar dis maar hoe ek foute soek.
Peet

Work to live, don"t live to work
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Skietstoel elektrisiteit vraag
Swift
Jy sal net die lig sien werk deur bv. nagsig toerusting.
Dit is nie gemaak om deur die oog gesien te word nie, jy het spesiale toerusting nodig om die lig te kan sien.
Jy sal net die lig sien werk deur bv. nagsig toerusting.
Dit is nie gemaak om deur die oog gesien te word nie, jy het spesiale toerusting nodig om die lig te kan sien.
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Skietstoel elektrisiteit vraag
220 swift
Afriventure is reg. indien dit infra rooi is sal jy dit nie sien nie. Dit sal net warm raak indien jy jou hand of arm bv voor die lig hou. Jy moet nagsig toerusting gebruik om die lig te kan sien.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietstoel elektrisiteit vraag
Ha Ha swift, daar soek ek en jy na 'n lig wat nie gesien kan word nie

Work to live, don"t live to work
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Skietstoel elektrisiteit vraag
Jip - bewus van al die dinge dat die IR lig nie met die blote oog gesien kan word nie - maar die fentjie wat die lig koel hou is 'n ander storie
Ek weet die lig werk waneer die fan begin werk - en my garage is donker genoeg om die rooi skynsel te sien.
Komaan manne - waar's die advies?
Komaan manne - waar's die advies?
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Skietstoel elektrisiteit vraag
Mr. Lombaard, ek het jou ge-e-mail. Bel maar as jy nie reg kom nie dan soek ons verder. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!