338 Lapua Magnum bende

Post Reply
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by LoopSoosStroop »

Enige rede hoekom meer van julle nie B12.7 gebruik nie?

Is ES en SD heel ok met S385?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by offroad junkie »

ES? DS? Die geweerwinkel waar ek my S385 gekoop het hou nie eens B12.7 aan nie. Is dit aanbevole vir 338 LM? Hoeveel grein van dit in vergelyking met S385 en wat is die mv verskil asook druk?
Bierseun, daai TA brake van Terminator lyk na die regte ene......sal like om hom te kry.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by LoopSoosStroop »

Extreme spread en standard deviation. Is spoed konstant met so 'n lae dopvulling met S385?

Iemand het data gepost op bladsy 3 of 4 van hierdie draad. Behoort beter dopvulling en spoed te gee as S385 in hierdie kaliber.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by JPS »

LoopSoosStroop wrote:Extreme spread en standard deviation. Is spoed konstant met so 'n lae dopvulling met S385?

Iemand het data gepost op bladsy 3 of 4 van hierdie draad. Behoort beter dopvulling en spoed te gee as S385 in hierdie kaliber.
Ek het 3 skote gemeet met magneto speed met ES van 0 en dan ook DS 0 met spoed van 2913fps met my LM, het die foto van die magneto speed se skerm erens geplaas.


Ek het konstant ES spread van onder 10fps met S385
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by LoopSoosStroop »

Dis baie goed JPS, so jy voel nie dis nodig om met B12.7 te krap nie?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by offroad junkie »

As B12.7 beter dopvulling gee met hoër spoed en dieselfde druk, is dit dan nie ñ beter opsie nie?
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by JPS »

Dis is seker dan beter,

Maar ek dink nie dit is nodig vir 250gn koeëls nie, veral nie as jy langer as 26" loop op het nie.

So er ek kon uitvind by die manne wat al 12.7 gebruik het is meeste van hulle terug S385 toe. Behalwe dalk DJ hier op die forum hy het nogal gelike van 12.7
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by LoopSoosStroop »

B12.7 is 'n bal kruit, so dit is veronderstel om meer temp sensitief te wees. Seker iets om in gedagte te hou. Dit is ook nie so beskikbaar soos die S385 nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by offroad junkie »

Ek het vandag hier by Wildman in Oos London vir my 20 rondtes gelaai. Ek het Hornady Match 250gr punte gekoop en begin laai, 4 rondtes elk op 85gr, 4 x 85,5gr, 4 x 86gr, 4 x 86,5gr en 4 x 87gr. Almal op ñ TPL van 91,3mm

Nou vir groepering skiet....

Sal een of ander naweek eers kans kry
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by JPS »

Offroad,

Kyk vir druk tekens op daai 85gn lading al. As die extraxtor merk op die dop wys is daar klaar druk maak nie saak of die geweer die gewone druk tekens wys nie. 338LM versteek die gewone tekens, soos doppe wat moeilik uithaal, primers wat plat is ens.

Meet die spoed wat geskiet word met die 85gn lading.

My geweer het nou wel 30" loop maar ek skiet met 84gn al 2924fps met 91.3mm col met 250gn lapua scenars
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by Nico Harris »

Wat sê QL is jou druk vir daai spoed Jan?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by JPS »

60200 PSI baie naby aan max wat 60916PSI is volgens quickload.
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by offroad junkie »

JPS wrote:Offroad,

Kyk vir druk tekens op daai 85gn lading al. As die extraxtor merk op die dop wys is daar klaar druk maak nie saak of die geweer die gewone druk tekens wys nie. 338LM versteek die gewone tekens, soos doppe wat moeilik uithaal, primers wat plat is ens.

Meet die spoed wat geskiet word met die 85gn lading.

My geweer het nou wel 30" loop maar ek skiet met 84gn al 2924fps met 91.3mm col met 250gn lapua scenars
Dankie JPS. Ek sal mooi kyk. Snaaks genoeg dat die Somchem website dui aan begin lading by 78gr en maks lading van 87.2gr vir S385 met 250gr punt....? My Savage het wel die 26" loop op.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by JPS »

Ek het hom ook so gehad en toe oor die 3000fps gemeet op een skoot met dop wat redelik vas gesit het. Druk was volgens quickload was wel oor die 70000psi.

So kyk maar net en hou spoed dop. Baie manne wat met leeu se krone speel in my opienie met die 338LM's en onse somchem kruit. Druk skiet baie hoeër en vinniger op soos jy oor max gaan.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by Smitstertjies »

Ja nee, Somchem is heel uit as dit by die 338 LM kom. Met die 300gr Scenar reken hulle ons kan 84gr laai. Ek is al op maks druk by 80.5gr. S385, en al op die spoed wat hulle met 84gr bereken. 27 duim loop.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by offroad junkie »

Smitstertjies wrote:Ja nee, Somchem is heel uit as dit by die 338 LM kom. Met die 300gr Scenar reken hulle ons kan 84gr laai. Ek is al op maks druk by 80.5gr. S385, en al op die spoed wat hulle met 84gr bereken. 27 duim loop.
Julle laat my nou worry......
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by offroad junkie »

Baie interresant. Het op hierdie thread afgekom.....

http://www.gunsite.co.za/forums/showthread.php?t=18271
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by WitWillem (Charl) »

Ek wil nou nie slim klink nie maar daai manne praat bollie op daai thread


quote="offroad junkie"]Baie interresant. Het op hierdie thread afgekom.....

http://www.gunsite.co.za/forums/showthread.php?t=18271[/quote]
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by Capt. Yoda »

WitWillem (Charl) wrote:Ek wil nou nie slim klink nie maar daai manne praat bollie op daai thread


quote="offroad junkie"]Baie interresant. Het op hierdie thread afgekom.....

http://www.gunsite.co.za/forums/showthread.php?t=18271
[/quote]


Meeste van die tyd maar...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by JPS »

Kyk maar mooi na oom Marius se waarskuwings oor druk.

Ek dink Wouter het ook al erens gewaarsku oor druk op 338LM. Wat ook feit is is dat daar 'n paar TRG's is al uitmekaar uit hier aan ons kant.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by Wouter Roets »

Boys

Daai draad is absoluut niks nuut onder veral die Sako TRG 338 Lapua manne nie. JPS jy is reg ek praat al verseker lank hieroor, onder andere op hierdie einste draad. Die grootste aspek is die sterk dopsontwerp op die 338 Lapua wat nie sommer normale druktekens wys nie en die manne wat fabrieks amminusie en oorsese herlaaidata wil ewenaar met ons poeiers. In kort is dit glad nie veilig haalbaar nie. Jy is ook reg deur te se n hele paar TRG's het gefaal agv bolttrust met hoe druk. So baie in SA dat dit Sako genoodsaak het om veranderinge in die reeks aan te bring.

Die probleem is ons gebruik QL om hierdie vir mense te wys en nie almal het ewe veel vertroue in die program se vermoe om akkurate druk te voorspel nie. As die manne daai redenasie wil volg bly daar een ding oor en dit is om hulle te vra om enige herlaai boek te wys wat daai snelhede met poeiers wat in die klas van ons poeiers brand te voorskyn te bring. Hulle sal natuurlik sukkel daarmee want daar is nie so herlaaidata nie, aangesien die klas verbrandende poeiers nie geskik/idiaal is vir die 338 Lapua nie.

Groetnis
Wouter
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by Eugene »

Offroad, ek het 'n lading van 85gr S385 (Lot 14) gebruik in my 26" 338LM, ook met 'n 26" loop vir 'n spoed van 2810ft/s met 250gr Lapua Scenars. Maar ek het my koeels gemoly coat. Dit was net onder maks druk gewees.
Aim small, miss small
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by Bierseun »

Nou wat stel jy voor moet ons maak Wouter moet ons maar die laer nodes gebruik ?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by Capt. Yoda »

Bierseun wrote:Nou wat stel jy voor moet ons maak Wouter moet ons maar die laer nodes gebruik ?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Koop n 300WSM met n lang loop....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: 338 Lapua Magnum bende

Post by Bierseun »

geld is kla


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply