Lekker Pro-Amm dag
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Lekker Pro-Amm dag
Baie lekker dag gehad met die Pro- Amm skiet vandag. Paar mooi groepe gesien 6,5 mm, 6.9mm, paar hier rondom 10 mm,ens. Lekker om manne soos Fantie se toewyding en drif te sien en so ook lekker om n paar vroue en n gros kinders ook te sien skiet. Dink die dag was n groot sukses.
Aan almal daar RESPEK !!!
Aan almal daar RESPEK !!!
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lekker Pro-Amm dag
Waar geskiet Mossie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lekker Pro-Amm dag
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=49626
Dankie Mossie, ja dit was baie lekker. Net ter inligting die eerste drie plekke was met .308 met 168gr Bruin boksie PMP
Dankie Mossie, ja dit was baie lekker. Net ter inligting die eerste drie plekke was met .308 met 168gr Bruin boksie PMP
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Lekker Pro-Amm dag
Jan Haasbroek. Vir die wat nie weet nie Suikerbosrandtak SA Jagters se baan knap buite Vereenigingtripodmvr wrote:Waar geskiet Mossie?
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Lekker Pro-Amm dag
Wat ook baie interessant was, is die baie groepe waar 2 skote letterlik sou sny met n derde wat n duim of wat weg is.
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lekker Pro-Amm dag
Seker daardie onvoorspelbare PMP doppe 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Lekker Pro-Amm dag
Mossie dis presies wat my 300h&h doen met pmp, twee sny en een weg.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lekker Pro-Amm dag
Oom Fantie,Fanta300 wrote: Net ter inligting die eerste drie plekke was met .308 met 168gr Bruin boksie PMP
Ek was onder indruk die pro amm komp word met PMP pro amm patrone geskiet en nie die bruin boksie nie? Is dit verander?
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Lekker Pro-Amm dag
Pro-amm as ek reg onthou, in 30 kaliber, kry jy net in 150 en 180gr, nie in 168gr en 220gr nie. Ek dink dalk probeer hulle die manne wat voel hulle gaan beter doen met 168gr, help met die bruin boksie.
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lekker Pro-Amm dag
Soos Mossie hier bo noem. Sekere greine is nie in ProAmm beskikbaar nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.