Slick Tricks
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Slick Tricks
Ek jag nou al die laaste 6 jaar of wat net met Slick Trick jag punte (broad heads)
Ek het onlangs n South African Bowhunter Association (SABA) 3 D jag punt kompetisie geskiet met die Slick Tricks.
Op een van die teikens n Blesbok op 36 yards die groep wat voor ons skiet is lekke om gekrap.
Daar is n staal pyp in die 5 of hart skoot area en 3 van die 5 skuts het of pyle of jag punte stukkend geskiet.
Soos die geluk dit wil he skiet ek eerste van my groep. Ek skiet n hart skoot en hoor die pyl tref die staal pyp en net daar begin die res van die manne in my groep stress.
Na ons klaar is gaan trek ons en 2 manne het jag punte stukkend.
Die Slick Trick het n lekke ronde neus in plaas van n skerp punt.
[img width=560 height=315]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -00375.jpg[/img]
Ek sit die pyl een kant en skiet die kompetisie klaar met n ander pyl.
Die volgende Maandag oggend doen ek n spin toets op die Slick Trick wat die pyp gevang het.
Die jag punt spin perfek.
Beste manier om hom te toets is om te skiet.
Op 40 yards skiet ek n kol skoot.
Sit hom weer van middag terug op die pyl en skiet op 32 yards om te kyk wat maak die punt.
[img width=560 height=414]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... -00373.jpg[/img]
Om eerlik te wees weet ek nie van n ander jag punt wat die tipe van mishandeling kan vat en dan nog steeds skiet soos n nuwe punt.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Slick Tricks
So jy s? die skut het niks daarmee te doen nie??
Mooi skoot!!
Mooi skoot!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
Ek het hom raak gepluk... lolPenkop wrote: So jy s? die skut het niks daarmee te doen nie??
Mooi skoot!!
As die jag punt nie perfek spin nie gaan jy dit duidelik sien as jy hom skiet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
StuartM
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Jul 08, 2010 1:14 pm
Re: Slick Tricks
Hi Gerhard
Thank you for your interesting post. i converted from Muzzy to Slick Tricks. Best move ever.
Thank you for your interesting post. i converted from Muzzy to Slick Tricks. Best move ever.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
You will enjoy hunting with Slick Tricks a lot Stuart.StuartM wrote: Hi Gerhard
Thank you for your interesting post. i converted from Muzzy to Slick Tricks. Best move ever.![]()
Tell me what your bow setup looks like.
What Slick Tricks are you using?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
Lekke jag en skiet raak...300Winmag wrote: Ek en 125gr Std Slick Tricks het 'n afspraak met 'n Bwb die naweek!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
StuartM
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Jul 08, 2010 1:14 pm
Re: Slick Tricks
Hi Gerhard
i have a Mathews Drenalin, set at 67 pound with a five pin sight. truflu glove release and use a 125 gram Slick tricks head. the only down side is the technology, Mathews launch new products ever so often.
i have a Mathews Drenalin, set at 67 pound with a five pin sight. truflu glove release and use a 125 gram Slick tricks head. the only down side is the technology, Mathews launch new products ever so often.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
Stuart,
Thats a great setup.
What is your total arrow weight?
I have the new Mathews Monstr MR7 for sale if you know of someone interested.
Thats a great setup.
What is your total arrow weight?
I have the new Mathews Monstr MR7 for sale if you know of someone interested.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
DUTOITF
Re: Slick Tricks
Gehardt
Het jy nog die Matthews beskikbaar. Weet van iemand wat een soek>
Het jy nog die Matthews beskikbaar. Weet van iemand wat een soek>
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
DUTOITF wrote: Gehardt
Het jy nog die Matthews beskikbaar. Weet van iemand wat een soek>
Ja,
Hy is beskikbaar...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
DUTOITF
Re: Slick Tricks
Gerhard
E Pos gekry dankie en aan persoon wie belangstel gestuur. Sterkte

300Winmag
Re: Slick Tricks
Die bwb het toe nie saam gespeel nie - toe skiet ek hom maar met die 300300Winmag wrote: Ek en 125gr Std Slick Tricks het 'n afspraak met 'n Bwb die naweek!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
Baie dankie vir die hulp.DUTOITF wrote: Gerhard
E Pos gekry dankie en aan persoon wie belangstel gestuur. Sterkte
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
he he he300Winmag wrote:Die bwb het toe nie saam gespeel nie - toe skiet ek hom maar met die 300300Winmag wrote: Ek en 125gr Std Slick Tricks het 'n afspraak met 'n Bwb die naweek!!![]()
![]()
Dit sal ook werk...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Slick Tricks
Dagse Gerhard
Ek sal verseker die slick trick bietjie uit toets.
Ek is op n reservaat naby hoedspruit nou gebaseer en ek skiet gewonde en beseerde wild met montec g5 (nadat ek hulle moet skerp maak) en kry sover baie geluk met hulle. Ek moet die wild met boog skiet, want die lodge huisves baie "santonites" en ons kan dan nie met gewere uitdun oor die lawaai nie.
Ek hou van 3 bladers juis oor hulle beter balanseer veral op langer afstande.
N punt wat baie van die manne aanbeveel is die rage, want hulle se jy sit met n field tip se akuraatheid, met goeie sny opervlak.
Mooi bly,
Peet

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
Peet,molopohunter wrote: Dagse Gerhard

Die Montech's noem ons stomptech's omdat hulle stomp uit die pakkie kom.
Jy kan maar die 4 blade Slick Trick skiet op lang afstand hulle loop mooi.
Oppas vir die mechanicals ...
Ek het te veel Rage lemme gesien wat buig op in gang kontak met ribbe been en dan het jy beslus nie meer n 2 duim sny vlak nie.
Moet ook nie vir die sales foeffie val van skiet soos field points nie. As jou boog nie reg getune is nie gaan hy nie reg skiet nie...
Hou my op hoogte as jy Slick Trick's probeer het...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Slick Tricks
Gerhard
Jy lyk kompleet soos Allen Donald se "double" in die jag en wild. Met al jou paspoort stamps kan jy
ook seker krieketafrigting oor kant gaan doen.
rooies

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
Rooies,Rooies wrote: Gerhard

Jag en Wild
Verstaan nou nie lekke nie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Slick Tricks
Dankie Gerhard,
Ek gaan volgende week darem by n plek uitkom wat my met slick tricks kan help.
Self nie mal oor enige mechanical nie, ondat hulle nie so sterk is nie. Dis net dat almal so aanhou oor die rage, en die manne beweer hulle betaal jou jag as jy n ding kwes en die skoot plasing was reg, natuurlik met n video as bewys seker. LOL, ek wil dit maar eers sien.
Sal dadelik terugvoering oor die slicks gee.
Mooi loop.
Peet
Ek gaan volgende week darem by n plek uitkom wat my met slick tricks kan help.
Self nie mal oor enige mechanical nie, ondat hulle nie so sterk is nie. Dis net dat almal so aanhou oor die rage, en die manne beweer hulle betaal jou jag as jy n ding kwes en die skoot plasing was reg, natuurlik met n video as bewys seker. LOL, ek wil dit maar eers sien.
Sal dadelik terugvoering oor die slicks gee.
Mooi loop.
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
Kontak vir Redge by Archers Edge,molopohunter wrote: Dankie Gerhard,
Ek gaan volgende week darem by n plek uitkom wat my met slick tricks kan help.
Self nie mal oor enige mechanical nie, ondat hulle nie so sterk is nie. Dis net dat almal so aanhou oor die rage, en die manne beweer hulle betaal jou jag as jy n ding kwes en die skoot plasing was reg, natuurlik met n video as bewys seker. LOL, ek wil dit maar eers sien.
Sal dadelik terugvoering oor die slicks gee.
Mooi loop.
Peet
http://www.archersedge.co.za/
Hy pos vir jou slick tricks na jou pos adres toe...
Met spoed pos het jy die broad heads sommer vinnig.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Slick Tricks
Gerhard
Is mos jy in die Wild en Jag van Mei maand by die artikel en fotos van die Aim Expo??
Bladsy 38
rooies
Is mos jy in die Wild en Jag van Mei maand by die artikel en fotos van die Aim Expo??
Bladsy 38
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slick Tricks
Rooies,Rooies wrote: Gerhard
Is mos jy in die Wild en Jag van Mei maand by die artikel en fotos van die Aim Expo??
Bladsy 38
rooies
Nee ek weet nie.
Ek kon gister nerens n tydskrif in die hande kry nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Slick Tricks
Naand Gerhard
Lyk my jy is so half en half Bowtech
???????. Kom nou mooi reg met my tooltjie ! Hoe gaan ek te werk om 'n pryslys op slick tricks ( en 'n paar ander goedjies ) van jou verskaffer af te kry ? Sien dat hy dit met slakpos kan stuur.
Wil dit graag vergelyk met die plaaslikke manne. Die diens hier is puik en ek kry die indruk dat die manne regtig nie te kwaai is nie. As dit net oor 'n paar velle gaan, gaan ek die plaaslike outjies se beste ondersteuner word !!
Hier kom nou die 1 000 000$ bekommernis vanaf die beginner. Op watter stadium is jy reg ( akkuraatheid en op watter afstand ) om te begin jagmaak op goete wat bloei ?
30 yarts met 'n 3" groepering - draw 60# - totale pylgewig 470gr ( slick trick magnum 125 ) Sal dit die varkie kan tem ? Het die naweek saam met 'n gesoute boogjagter gespeel en redelik gedoen op 40 yards. Dis bleddie oorsee vir ons manne wat varke skiet !! Daai lengte skoot sal jy nie in die aand op 'n bosvark in ons omgewing kry nie.
Laaste vragie. Daai sokkerbal wat jy jou beseerde ST op getoets het. Is dit geskik om BH op te oefen of wat beveel jy aan ?
Groete

Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !