Ek is Pieter Jordaan. N Verpleegkundige by Korrektiewe Dienste in Kirkwood. Bitter lief vir jag en gelukkig om dit by my werk ten minste een keer per week te doen.
Ek besit die volgende gewere:
.3006 Musgrave
.222 Sako
.375 Astra
.22 Bruno
Windbuks
Ek herlaai graag en doen dit as n stokperdjie vir baie lank al, maar wil graag by julle ouens nog leer.
Jaggroete!!!!!
Nuut hier.
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Nuut hier.
Baie welkom Pieter.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Nuut hier.
Baie welkom maatjie.
Nou gaan ons lekker gesels en nog meer saam jag en herlaai praat.
n Lekker forum waar almal mekaar help en altyd raad het.
Nou gaan ons lekker gesels en nog meer saam jag en herlaai praat.
n Lekker forum waar almal mekaar help en altyd raad het.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuut hier.
Baie welkom Pieter. Magties maar jy is gelukkig as jy een keer per week kan jag by die werk.... Ek wil so 'n wekr hePieter Jordaan wrote: Bitter lief vir jag en gelukkig om dit by my werk ten minste een keer per week te doen.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- VrystaatKrippe
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Oct 27, 2014 2:17 pm
Re: Nuut hier.
Welkom Pieter jy kom van mooi wêreld af in die tyd verlede jaar daardeur pragtige boswêreld. Lekker jag
Ruger M77 L/H, 6XC, IOR Bucuresti 4-28x50
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
Ruger M77 L/H, .308, Leupold VX3L, 4.5-14×56
Ruger .22, 10/22, semi-outomaties, bull barrel
Glock 17 Gen 4, 9mm Parrabellum
12 Br Finto pompaksie.
Weihrauch HW77 .20 Windbuks
