FHM.jpg
FHM?
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: FHM?
En sy praat nie jou taal nie so julle kan teoreties nooit vassit nie!
Maar sal jy haar kan leer braai?????
Maar sal jy haar kan leer braai?????
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: FHM?
Julle grap so..
Na die tweede wereld oorlog het 'n hele paar Amerikaanse soldate wat in die Filipyne gebaseer was met Filipynse vrouens getrou.
Paradys op aarde - kos is aangedra en daar is na die man se elke wens omgesien.
Die akkas het begin na twee jaar, toe die vrouens die engelse taal begin bemeester en hulle toe hulself begin uitspreek.

- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: FHM?
Kry n mens afslag as jy in bulk koop.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: FHM?
Supacow wrote:Eks seker daars n paar wat sal node slaan uit n bulk opsie
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: FHM?
Ek soek prys op bulk asb maar verkieslik die wat nie kan praat nie dat ek darem bietjie rus en vrede kan he.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: FHM?
Daar is afslag vir pensionarisse, hulle kry ook n pakkie viagra gratis by 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Re: FHM?
Jislaaik julle is op julle stukke vandag! Dis vrek snaaks. En sad ook.
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: FHM?
Jy pee nou in die verkeerde poel!joe rocket wrote:Daar is afslag vir pensionarisse, hulle kry ook n pakkie viagra gratis by
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: FHM?
Enige man wat so desperaat is om die aanbod op teneem, sal die hemel weet, nie die verskil ken nie.Chevvy SS wrote:Ek wonder hoe toets hulle vir daai "guaranteed" deel.......![]()
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: FHM?
Hy raak nie op nie net ouer kyk vir Margaret
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: FHM?
Gawie(13mm) wrote:Jy pee nou in die verkeerde poel!joe rocket wrote:Daar is afslag vir pensionarisse, hulle kry ook n pakkie viagra gratis by
Nee ek pee in n urinaal of toilet of op party mense se batterye
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.