Hi van Heidelberg
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Hi van Heidelberg
Hi almal. Sien baie uit om deel van Jaracal te wees.
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Hi van Heidelberg
Hallo Zappa en welkom sê bietjie vir ons waarmee jy skiet ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Hi van Heidelberg
Welkom Zappa. Transvaal se Heidelberg?
Regards/Groete,
Allen
Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: Hi van Heidelberg
Baie welkom hier.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: Hi van Heidelberg
Hi
ja , ek is van Heidelberg Gauteng en is besig om by die duiker tak aan te sluit.
Ek jag met my sako 300H&H
Het nou vir my n howa 243 dukloop aangeskaf, maar wil hom binnekort verander na 6xc sodra lisensie goedgekeur is.
ja , ek is van Heidelberg Gauteng en is besig om by die duiker tak aan te sluit.
Ek jag met my sako 300H&H
Het nou vir my n howa 243 dukloop aangeskaf, maar wil hom binnekort verander na 6xc sodra lisensie goedgekeur is.
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Hi van Heidelberg
Welkom ZappaZappa wrote:Hi
ja , ek is van Heidelberg Gauteng en is besig om by die duiker tak aan te sluit.
Ek jag met my sako 300H&H
Het nou vir my n howa 243 dukloop aangeskaf, maar wil hom binnekort verander na 6xc sodra lisensie goedgekeur is.
Wat wil jy met die 6XC doen wat die .243w nie kan doen nie?
Groete
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: Hi van Heidelberg
Ek will eerstens die loop verander na n 1:8 twist 26'' sodat die berger 105gr vld's beter kan stabiliseer. Die spoed waarna ek kyk om te skiet is so 3000ft/s. Ek weet daar is nie veel meer wat die 6xc kan doen as n 243 nie, maar nog voor ek die 243 gekoop het was my bedoeling om n 6xc te bou. Ek wou eers n 22 250 koop om te verander maar toe kom die howa 243 met n goeie prys op my pad.
rede vir 6xc; 1) wil veldskiet ernstig opvat en hou van die balistics van die 6xc , veral as jy zero 300m, top 400m en
200m bottom. ( Dial is maar die akuraatste , maar n mens is partykeer gedruk vir tyd.
2) wil begin op langer afstande te skiet 1000m +
3) Ek het nog net goeie ding gehoor van die 6 Xc
4) Ek hou daarvan om bietjie iets anders te doen as die norm