6 X 45 Neck Die

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

6 X 45 Neck Die

Post by Predator »

Ek is opsoek na n 6 x 45 Neck die.

Gehoor daar is blykbaar n 6MM universal neck die beskikbaar van Hornady, maar dan moet hy korter gemaak word om by die 4 x 45 se lengte aan te pas, en ek is nie lus v modifikasies nie, so ek soek net n gewone 6 x 45 Neck die.

Kan iemand help of my net in n rigting instuur waar ek kan soek.
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 6 X 45 Neck Die

Post by Pappabeer »

Wat van n .223 bushing die met n 6mm bushing in?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

Re: 6 X 45 Neck Die

Post by Predator »

Dankie Dewald.

Ek het v jou n PM gestuur.

Groete
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
Post Reply