Hi almal
Ek is gevra om my hier voor te stel....
Ek is al jare 'n lid op die forum, nie seker waaroor ek die aanmaning gekry het nie.
In elkgeval, ek is Bennie Herbst van Bloemfontein.
Groete
Lid
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Lid
Jong mense is maar versigtig as hulle nie weet met wie praat hulle nie, na iemand hom voorgestel is is dit amper soos as jy bladskud, jy weet wie praat dan word mens sommer maklik vriende.Benman9 wrote:Hi almal
Ek is gevra om my hier voor te stel....
Ek is al jare 'n lid op die forum, nie seker waaroor ek die aanmaning gekry het nie.
In elkgeval, ek is Bennie Herbst van Bloemfontein.
Groete