My Bul

Post Reply
Jono PE
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon May 13, 2013 10:47 am

My Bul

Post by Jono PE »

Goeie dag

Ek wil net gou kom spog met my mooi Oos Kaapse Koedoe.
Het hom die naweek wat verby is gejag net buite Fort Beaufort tussen die berge.
Ek het nog nooit so hard vir n bok gewerk nie, maar dit was die moeite werd gewees.
Het hom met my Howa 30-06 en Sellier & Bellot 150gr op 190m vas getrap.

Hy is op die plaas gemeet net net onder 46; die karkas is by die slaghuis geweeg 158kg.

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: My Bul

Post by Biltong »

Mooi kudu, baie geluk.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: My Bul

Post by ruaanb »

mooi bul geluk!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: My Bul

Post by Frederik »

Netjies geluk.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: My Bul

Post by toelie »

Baie mooi bul geluk man
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: My Bul

Post by Diesel Dog »

Baie geluk met jou bull. Lyk my die Oos -Europese bruin boks ammunisie mag maar.
DD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: My Bul

Post by PWV »

Baie geluk, Jono. Sulke manne loop jy nie om elke hoek en draai raak nie!
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: My Bul

Post by Basjan123 »

Baie geluk dit is 'n mooi Bul en die gewig is ook baie aanvaarbaar !! Harde werk word gewoonlik beloon !!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: My Bul

Post by DawieKotze »

Pragtig! Baie geluk met baie mooi bul!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Jono PE
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon May 13, 2013 10:47 am

Re: My Bul

Post by Jono PE »

Baie dankie julle.
Ek is baie bly ek kon my roer doop met so pragtige bul.
Dit is my eerste Koedoe bul wat ek gejag het en die ervaring sal vir altyd by my bly.

Dit is nog van daai soort plekke waar jy by die hek afgelaai word en weer by die hek opgelaai word (as jy gellukig genoeg is), anders stap jy maar kamp toe as jy iets wil gaan eet of jou voete will rus. Dit is uit en uit n walk en stalk plaas.
Ek was op tye so moeg gewees dat ek net die gids wou skel. Ek is seker hy is half Boesman en half Kenyan.
Hy ken net een manier van stap, stap asof jou huis besig is om tebrand.
Die mense wat die Oos Kaap ken sal weet net elke 763ste boom het nie n doring nie, die berge buite Fort beafort opad Queenstown toe is ook van die soort wat so nou en dan n vlokkie sneeu ook vang.
Ek trek die skaal net duskant 110kg en net so raps oor die 6ft. So vir my was dit glad nie moeilik nie...

Sal ek dit weer doen?

Beslis
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: My Bul

Post by FHM »

Pragtige bul daai Jono - baie geluk ou maat ! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: My Bul

Post by Chevvy SS »

Mooi bul!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: My Bul

Post by win270 »

Netjies, Jono! Trotse ervaring. Die Oos-Kaapse koedoes staan darem nie heeltemal terug vir die noordelike provinsies s'n nie of het ek dit verkeerd? Ek verwys na gewig en horinglengte.
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 983
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: My Bul

Post by partner »

Mooi bul en lekker dik horings. Baie geluk.
User avatar
PietWessie
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Mon Jul 18, 2016 9:17 pm

Re: My Bul

Post by PietWessie »

Baie mooi. Geluk!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie... :)
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: My Bul

Post by Flip Nel »

Baie Geluk, mooi bok
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: My Bul

Post by Ashley »

Darem maar die lekkerste gevoel as jy so gaan kniel langs daai trofee vir n foto!
Baie mooi bul!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: My Bul

Post by Rooster1089 »

Pragtige Bul, en een van die lekkerste areas om hom te jag ook nog!!
Baie Geluk!!
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
LLTHB
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Aug 08, 2016 9:47 pm

Re: My Bul

Post by LLTHB »

Jono PE = PM die naam van die plaas.

My ma het gebly in FB vir a lank tyd. Ek ken daai area.

Dankie.
User avatar
michris
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun May 10, 2015 10:14 am

Re: My Bul

Post by michris »

Baie mooi bul,jy sal dit verewig onthou.
josh..
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Fri Dec 21, 2012 1:47 pm

Re: My Bul

Post by josh.. »

mooi bull jono. thats my hime turf .that not on yvonne browns farm? in blinkwater?
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: My Bul

Post by tau »

Baie Mooi jy skop nie so oupa agter elke bos in die Oos-Kaap uit nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply