Drie pa’s brag oor hul seuns. Die
eerste pa sê: “My seun is ’n
suksesvolle dokter. Hy is so ryk, hy
het vir sy beste vriend ’n Ferrari
gekoop.”
Die tweede pa sak af: “My seun is ’n
suksesvolle finansiële makelaar. Hy
is so ryk, hy’t vir sy beste pêl ’n
seiljag gekoop.”
Die derde pa sê: “My seun is die
CEO van ’n groot maatskappy. Hy is
so ryk, hy het sommer vir sy beste
tjommie ’n kasteel gekoop.”
Op daai oomblik kom ’n vierde pa
ingestap en vra waaroor die ander
manne gesels.
Die drie ander pa’s sê: “Ons praat
oor ons suksesvolle seuns. Wat
doen joune?”
Die vierde pa sê: “My seun is ’n gay
stripper.”
Die ander drie pa’s sê: “O, hel. Jy is
seker baie teleurgesteld in hom.”
Die vierde pa glimlag breed en skud
sy kop: “Nee wat, nie regtig nie. Hy
doen baie goed.
“Sy drie boyfriends het nou onlangs
vir hom ’n Ferrari, ’n seiljag en ’n
kasteel gekoop!!!”
Suksesvolle seuns
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Suksesvolle seuns
Haha
Regards/Groete,
Allen
Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- willemakou
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm
Re: Suksesvolle seuns
Eina!!!!
