Hallo, ek dink my Tikka se extractor spring is al so bietjie pap..dis 'n ou LSA 55 wat sy lewe as .222 begin het, maar is nou 'n 6x45.
Pmp en hirnady doppe extract baie lekker (koppe 9.52-9.54mm) maar sommige brands dippe soos remington, nosler en sako doppe se koppe is bietjie kleiner (9.48mm) en sukkel dan om te extract as die skoot gevuur word.
Die extractor veer is pap in vergelyking met byvoorbeeld my 303..die Extractor claw makeer niks..
Waar kan mens 'n nuwe veertjie kry?
Groete
Dirk
Extractor spring
-
Afrika Inboorling
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Apr 03, 2013 11:35 am
Extractor spring
.177 Air Arms S400 classic
6x45 Tikka (Mkonto loop)
7x57. J.P. Sauer & Suhn, Suhl, pre WW1
303 No 4Mk1, Ralph Badenhorst, (my Rolux Manum)
9.3x62. CZ 550 lux
Browning HP
6x45 Tikka (Mkonto loop)
7x57. J.P. Sauer & Suhn, Suhl, pre WW1
303 No 4Mk1, Ralph Badenhorst, (my Rolux Manum)
9.3x62. CZ 550 lux
Browning HP
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Extractor spring
ek het n veer uit n balpunt pen in my T3 gebruik en hy loop mooi.Afrika Inboorling wrote:Hallo, ek dink my Tikka se extractor spring is al so bietjie pap..dis 'n ou LSA 55 wat sy lewe as .222 begin het, maar is nou 'n 6x45.

DD