338 Lapua Magnum bende
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Gevaarlik om die minste te se!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 338 Lapua Magnum bende
Baie nice Speelman. Ons het juis Maandag weer n paar bokke ander kant 500m gaan haal. Lekker pret!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 338 Lapua Magnum bende
Manne, watse koeels gebruik julle vir jag? Ek het onlangs die 250gr Scenar herwin uit 'n SWB wat van voor af geskiet is op 615y en die koeel het onder die vel van die linkerkantste boud gesit.
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/28f9bcea-1577-4e4b-9877-314ca7b873f7_zpsd67h9uz0.jpg
Maar 2 naweke terug het ek 'n springbok op 675y geskiet met dieselfde koeel en lading en daar was klein gaatjie in en uit. Ek was ongelukkig om met die in en die uit, mooi tussen die ribbes te skiet en die koeel het glad nie oopgemaak nie....
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/28f9bcea-1577-4e4b-9877-314ca7b873f7_zpsd67h9uz0.jpg
Maar 2 naweke terug het ek 'n springbok op 675y geskiet met dieselfde koeel en lading en daar was klein gaatjie in en uit. Ek was ongelukkig om met die in en die uit, mooi tussen die ribbes te skiet en die koeel het glad nie oopgemaak nie....
Aim small, miss small
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 338 Lapua Magnum bende
Ek jag met 300gr Nosler Accubond. Dit is op n 1-10 twist loop. Baie gelukkig met resultate.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- varkjagter
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Hi Eugene ,
ek gebruik ook 250 scenars en is heel tevrede met hulle werking . ek het ongelukkig nog nooit een kon herwin nie almal is regdeur die bokke .
op die oomblik dink ek scenars is jou heel bekostigbaarste punt
groete varkjagter
ek gebruik ook 250 scenars en is heel tevrede met hulle werking . ek het ongelukkig nog nooit een kon herwin nie almal is regdeur die bokke .
op die oomblik dink ek scenars is jou heel bekostigbaarste punt
groete varkjagter
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Speelmansjagter....daai yster is nou f@#$n mooi. Die Truvelo is my droom 338 lapua maar baie ver bo my vuurmaak plek.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Kan al my naam in klein letters op die lysie skryf, lisensie aansoek is so 5dae terug in gegee vir my savage 111 LRH 338LM.
Dankie DJ
Dankie DJ

- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Tal, dis pressies dieselfde as wat ek gekoop hetTal wrote:Kan al my naam in klein letters op die lysie skryf, lisensie aansoek is so 5dae terug in gegee vir my savage 111 LRH 338LM.
Dankie DJ
Op ñ 100m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Hy maak mooi Rupert! Geluk!
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Wat dink julle van die Sako ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Bierseun wrote:Wat dink julle van die Sako ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Julle moet nou mooi dink..
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Nie veel nie ,ek wag nog tot ek een kan bekostig dan sal ek aan hom dink.Bierseun wrote:Wat dink julle van die Sako ?
Sent from my iPad using Tapatalk
DD
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Asb baie mooi julle !
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Ek sien hy gaan nou vir R 38000
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
338 Lapua Magnum bende
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 5f633b.jpg[/IMG]
Hoop julle kan hom sien ?
Tal wat het jy betaal as ek mag vra?
Sent from my iPad using Tapatalk
Hoop julle kan hom sien ?
Tal wat het jy betaal as ek mag vra?
Sent from my iPad using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Bierseun wrote:Ek sien hy gaan nou vir R 38000
Sent from my iPad using Tapatalk
Wa is n Trg vir 38 of is dit die Long Range? Trg gaan tussen 52 en 58k
O sien nou jou foto, is die long range
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160820/4f666415d7fb963c6b77eb4d6a5f633b.jpg
Die kooperasie of iemand het hom op n tyd vir R33 000 gehad as ek dit nie mis het nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Die 33k vir die Long Range is ligte vrugte maar wat van die scope en al die bybehore wat mens nodig het voor jy kan skiet nog 35k plus!Capt. Oblivious wrote:Bierseun wrote:Ek sien hy gaan nou vir R 38000
Sent from my iPad using Tapatalk
Wa is n Trg vir 38 of is dit die Long Range? Trg gaan tussen 52 en 58k
O sien nou jou foto, is die long range
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160820/4f666415d7fb963c6b77eb4d6a5f633b.jpg
Die kooperasie of iemand het hom op n tyd vir R33 000 gehad as ek dit nie mis het nie
DD
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Enige geweer moet maar n scope en al daai kry, standaard 30.06 sako hunters gaan nou al vir oor die R36 000 by party winkels. Varminter gaan seker so R42 000 wees as hulle land en nuwe TRGs seker naby die R60 000.
Die LR is n lekker geweer en ek dink die geld werdveral teen die "ou" prys.. As ek n 338 rak geweer wou he sou ek verseker na hom gekyk het
Die LR is n lekker geweer en ek dink die geld werdveral teen die "ou" prys.. As ek n 338 rak geweer wou he sou ek verseker na hom gekyk het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Kyk, my droom 338 Lapua is die Truvelo en die Sako TRG is sterk 2de maar ek kan nie R60k + regverdig nie. My Savage LRH 111 lapua het my R32 000 gekos en my Burris eliminator 3 scope was R18 000. So alles saam was R50k...Capt. Oblivious wrote:Enige geweer moet maar n scope en al daai kry, standaard 30.06 sako hunters gaan nou al vir oor die R36 000 by party winkels. Varminter gaan seker so R42 000 wees as hulle land en nuwe TRGs seker naby die R60 000.
Die LR is n lekker geweer en ek dink die geld werdveral teen die "ou" prys.. As ek n 338 rak geweer wou he sou ek verseker na hom gekyk het
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Ek sal ook graag die Truvelo wil hê maar nou ja ek kry nie eers n nuwe prys online nie. Ek dink vir jag en vêr skiet is die LR Saka of die LRH 111 Savage die twee bestes maar ja watter een ? Offroad waar het jy gekoop ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Ek het myne by IFRMS Tactical op Uitenhage gekoop en hulle het hom uitgekoop by ander dealer erens in Johannesburg. Jy kan IFRMS Tactical soek op Facebook.Bierseun wrote:Ek sal ook graag die Truvelo wil hê maar nou ja ek kry nie eers n nuwe prys online nie. Ek dink vir jag en vêr skiet is die LR Saka of die LRH 111 Savage die twee bestes maar ja watter een ? Offroad waar het jy gekoop ?
Sent from my iPad using Tapatalk
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Ek het DJ van der linde se geweer gekoop. R40k betaal vir geweer en vortex PST. Vol custom geweer met met klomp ekstras byBierseun wrote:[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 5f633b.jpg[/IMG]
Hoop julle kan hom sien ?
Tal wat het jy betaal as ek mag vra?
Sent from my iPad using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Ek moet seker maar inval by julle anders gaan ek n een man bende wees... Ek so maand terug n 338norma magnum gekoop. Geweer is gebou deur Mojet. Ek het n lynx 5-30x56 in n sphur mount op hom. Die lynx het n 105moa elavation waarvan 80moa beskikbaar is met die 20moa mount en 20moa rail op die geweer.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_14.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg3_8.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg4_7.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg2_8.jpg
Wag nou net vir die lisensie
Groete
Nico
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_14.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg3_8.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg4_7.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg2_8.jpg
Wag nou net vir die lisensie
Groete
Nico
Last edited by Nico Harris on Sun Aug 21, 2016 12:49 pm, edited 1 time in total.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
338 Lapua Magnum bende
Dit maak 2 van ons Nico.Nico Harris wrote:Ek moet seker maar inval by julle anders gaan ek n een man bende wees... Ek so maand terug n 338norma magnum gekoop. Geweer is gebou deur Mojet. Ek het n lynx 5-30x56 in n sphur mount op hom. Die lynx het n 105moa windage waarvan 80moa beskikbaar is met die 20moa mount en 20moa rail op die geweer.
Wag nou net vir die lisensie![]()
Groete
Nico
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160821/0c54d049c5a72f68f4b54bee55a0dbf4.jpg
Francois Vogel
Francois Vogel
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Sien nie jou foto nie. Watse geweer is dit?
Last edited by Nico Harris on Sun Aug 21, 2016 12:50 pm, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
