http://www.news24.com/MyNews24/the-dassie-pest-20160817
'n Dassie Plaag
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
'n Dassie Plaag
Lyk of die vrou op moed-verloor-se-vlakte sit met die Dassies..... Dalk moet 'n paar manne maar gaan hulp aanbied of anders moet Bool maar genader word vir hulp
http://www.news24.com/MyNews24/the-dassie-pest-20160817
http://www.news24.com/MyNews24/the-dassie-pest-20160817
Last edited by Riaan Kriel on Wed Aug 17, 2016 11:31 am, edited 1 time in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 'n Dassie Plaag
jis kan darem n lekker naweek raak so dassie skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: 'n Dassie Plaag
Hulle met PCP gaan uitdun...no more problems
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: 'n Dassie Plaag
Nie so lekker om groen te wees as die probleem op jou stoep is nie...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 'n Dassie Plaag
Dit was en is nou baie snaaks om te lees.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 982
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: 'n Dassie Plaag
Kry vir jou.
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: 'n Dassie Plaag
My .222, genoeg rondtes, 'n lekker lêplek, wat 'n dag!
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: 'n Dassie Plaag
Sjoe jy wil hulle dood skiet...... .22 met silencer en std velocities op so 30-40m werk mooiLoveHenties wrote:My .222, genoeg rondtes, 'n lekker lêplek, wat 'n dag!
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: 'n Dassie Plaag
n Boer hier by ons het n stukkie klipkop wat n klomp dassies op gebly het. Ook was daar n rooikat,wat nog nie lammers gevang het of gepla het nie. Hy het die dassies se getalle redelik in toom gehou,maar toe gaan skiet n nuwe voorman die kat een dag en daar begin dassies aanteel. 2 jaar later was daar omtrent 3 Ha se graan opgevreet deur hulle en op die ou en is dit twee groot kanne soetwyn vir 4 dae in bakkies rondom die kop uitgesit en toe finale was blokkies saam in die bakkies soetwyn. Hele paar honderd dasse afgeskryf en toe natuurlik n vrot reuk vir 2 weke ,maar die probleem opgelos.
-
Broadbandboer
Re: 'n Dassie Plaag
Dassie pille vir groen wees nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk