Hallo almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Ella-bok
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Aug 07, 2016 2:27 pm

Hallo almal

Post by Ella-bok »

Baie bly dat ons van julle gehoor het by die toegewyde jagters kursus die naweek.
Sien uit daarna om van julle te leer en ook met julle te deel van ons ondervindings en leer prosesse.
Belangstellings is jag en om ons eie ammunisie te laai.
Baie groete
Ella en SJ
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hallo almal

Post by tripodmvr »

Hello Ella. Bly jy het by ons aangesluit. Kontak my as jy die herlaai toerusting wil aankoop.

Marius

Jy kan PM of epos gebruik vir private boodskappe. Groete vir die Beetges.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Hallo almal

Post by Heinz Petersen »

Ella en SJ, welkom hier.
Jy het nog nie eers vertel van waar jy is en met wat jy skiet nie en jy word al klaar gehelp deur Marius.
Sien jy, dis n lekker plek die.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hallo almal

Post by tripodmvr »

Heinz, ek het hulle gister deurmekaar gepraat oor gewere tydens 'n opleidingsessie vir Toegewyde jagter van ons plaaslike SA Jagters tak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Hallo almal

Post by Plaashaas »

Welkom julle.

As oom driepoot praat kan julle maar luister.

Geniet dit hier en moenie skaam wees om te vra te vra en saam gesels nie.
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Hallo almal

Post by Philip J »

Welkom julle!
Groetnis
Philip
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Hallo almal

Post by Boesman10 »

Welkom op die forum Ella.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Ella-bok
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Aug 07, 2016 2:27 pm

Re: Hallo almal

Post by Ella-bok »

Baie dankie vir die verwelkoming!
Ek soek nog die "perfekte" geweer vir my, maar SJ se gunsteling is sy 243, en het ons nou net belê in n Voere 300 en 375 (een geweer met uitruilbare lope). Ek het leer skiet met n. 22, maar het my eerste bokke met n 300 win mag geskiet met n 26" loop (Musgrave). Ons is in die Vaaldriehoek geleë en ken toe nou nog dieselfde mense as oom driepoot! Baie lekker om iemand met soveel kennis te ontmoet en sal nog baie vrae vra aangesien ek baie belangstel om te herlaai, maar moet dit nou eers so n bietjie wag.
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Hallo almal

Post by Toyrsi »

Welkom
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Hallo almal

Post by Johan Reyneke »

Baie Welkom Ella

Dit was aagenaam om julle te ontmoet.

Jy moet maar net praat hier is baie kennis hier wat wag om gedeel te word.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
Post Reply