Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Snakker, ek het vir Craig gevra vir 'n uniforme sak. Hy het uit sy pad gegaan om my te help. Wraggies 'n gentleman. Uit die 500 wat ek gekry het, was daar 8 wat 'n ander " headstamp " op gehad het. Die ander is almal FC oftewel Federals. Ek het een dop geskrap uit die hele klomp. Myne is ook vir 'n slotaksie geweer. Het hulle nog nie herlaai en getoets nie,. Sal laat weet hoe maak hulle as ek hulle geskiet het, maar vir die prys wat hulle vra, dink ek dis nogal 'n goeie koop.
Philip Jordaan wrote:Snakker, ek het vir Craig gevra vir 'n uniforme sak. Hy het uit sy pad gegaan om my te help. Wraggies 'n gentleman. Uit die 500 wat ek gekry het, was daar 8 wat 'n ander " headstamp " op gehad het. Die ander is almal FC oftewel Federals. Ek het een dop geskrap uit die hele klomp. Myne is ook vir 'n slotaksie geweer. Het hulle nog nie herlaai en getoets nie,. Sal laat weet hoe maak hulle as ek hulle geskiet het, maar vir die prys wat hulle vra, dink ek dis nogal 'n goeie koop.
Dankie Phillip, ek het ook al heelwat by Craig gekoop en hy is inderdaad gentleman met skitterende diens