Wat gebruik julle om die lem binne vas te hou?
Ek wil sommer net bottle oopmaker in myne vas sit.
Ek wil ook 'n mes maak......Hulp asb.
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Ek wil ook 'n mes maak......Hulp asb.
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
-
johan99
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Jul 27, 2016 12:16 pm
Re: Ek wil ook 'n mes maak......Hulp asb.
http://i1286.photobucket.com/albums/a61 ... wkm1sg.jpg
[url=http://s1286.photobucket.com/user/johanvlooi1/media/kameelperd%20mes_zps3iwkm1sg.jpg.html][img]http://i1286.photobucket.com/albums/a612/johanvlooi1/kameelperd%20mes_zps3iwkm1sg.jpg[/img][/url]

- tau
- Hero Member

- Posts: 3957
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek wil ook 'n mes maak......Hulp asb.
Nice!!!
Nee wat my ADD het my gewen net die hout en tande bemekaar gemaak en twee blanks gekoop en laat pos, wat in die pos verdwaal het vir 2 maande. Teen die tyd toe dit by my kom, toe is my lus verby. Ek sien toe daar is 'n veiling waar 'n sande te koop is wat 100% is vir messemaak en gaan na die veiling. My ADD wen weer en ek kom huistoe met 'n pressure washer, Kabota 70 L engine, 10 welding helmets, 'n kreef hok en twee kussies tools. Die sander gaan toe vir meer as wat hy nuut was....... Ek het maar nog 'n mes laat maak werk beter.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.