Goeie morê kêrels
Ek het 16 oorspronklike patrone en 9 doppe van die bogenoemde kaliber in die oorspronklike boksie.
Is daar 'n mark vir hierdie amunisie, of is dit nie die moeite werd om dit te probeer verkoop nie?
Lekker dag
Dirk
.450 Kynoch revolwer patrone
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
.450 Kynoch revolwer patrone
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: .450 Kynoch revolwer patrone
Daar is maar net waarde vir n ou wat Kynoch boksies versamel. Jy kan dit ruil vir n koue bier. As die boksie vol was en nie op geskryf was nie sou jy n stuk of R2-300 kon vra.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: .450 Kynoch revolwer patrone
As dit .455's was sou ek gespring het. Hulle kan steeds vir my werk maar pos gaan probleem wees. Ek sal graag die doppe wil hê. Ek kan seker so R5 elk daarvoor aanbied
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.