Bobbie op 'n afstand

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Bobbie op 'n afstand

Post by tripodmvr »

Enige van julle al hierna gekyk?

https://youtu.be/umkEy0Womk0
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by ruaanb »

interesting
User avatar
PietWessie
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Mon Jul 18, 2016 9:17 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by PietWessie »

Ongelooflik!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Voed jouself met inligting en maak die regte keuses en besluite. Moet nooit in die donker van onkunde bly nie... :)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Capt. Yoda »

Vreeslike stuk reticle daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Dirkonius »

Hulle looi daai Bobbies! Sou interessant wees om meer te hoor oor daai besige reticle em waarmee hy skiet.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by tripodmvr »

Gaan kyk onder Tubb en jy behoort meer oor die kruishaar te kan uitvind.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Dirkonius »

Dankie, ek sal vanaand gaan soek.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Trompie »

Ja dit al gesien so ruk terug maar hulle het helse lot bobbejane gekwes wat nie so cool was nie. Lag op die een plek as hy se "got him in the butt, hahaha"

Die reticle is baie besig ek wonder net hoekom lyk hy vir my so skeef in die middel. Dalk te doen met barrel twist om spin drift te accomodate? Of lyk hy net skeef?
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Capt. Yoda »

Ek wonder of dit na die 2de keer was wat Oom Piet hom gewiks het met die gong skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by PWV »

Nee wat, ek sal nou nie met so iets spog nie. Laggery laat my dink aan: "He..he...he...he..N'kandla"!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by win270 »

Die laggery staan my ook nie aan nie. Alhoewel 'n bobbejaan meestal 'n probleemdier is, moet mens steeds die doodmaakproses op eerbare manier hanteer. Dis maar net my eie opinie oor die sake en moet my nie stenig as jy anders daaroor dink nie.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Trompie »

win270 wrote:Die laggery staan my ook nie aan nie. Alhoewel 'n bobbejaan meestal 'n probleemdier is, moet mens steeds die doodmaakproses op eerbare manier hanteer. Dis maar net my eie opinie oor die sake en moet my nie stenig as jy anders daaroor dink nie.
Neewat...die is nie Gunsite nie..hier word mens nie sommer gestenig oor mens opinie lig nie :laugh:
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Marc »

Daai Horison aai
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by LoveHenties »

Marc wrote:Daai Horison aai
Jip. My ook gepla. En die gelaggery. Ek verbeel my dit klink so as een van hierdie massamoordenaars sy ding doen ook...
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by henning »

Stem. Hierdie recticle op die scope het sy waarde maar die manne wat dit gebruik is op die verkeerde pad en dit laat jou wonder of dit die moeite werd is.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Gawie(13mm) »

Ek wou eers niks sê nie, maar dit terg maar om stil te bly. :)
1. Die doel van die video was om die kruishaar te toets en dit te dokumenteer.
2. Soos talle Amerikaanse produksies, raak die manne baie str@nt kwyt tydens die inleiding. "Bobbejane is vernielsugtig en skaapdiewe en steel ook kleuters!" :):
3. Daai skoot oor die horison is vir my ook nie "aan" nie. Die twee PH'e moet pa staan vir daai een.
4. Om 'n bobbejaan te skiet is nie "kerk-sake" nie. My liewe hemel mense! Was julle nog nooit op 'n jagtog waar jy jou medeskute of jagters se geselskap so geniet dat julle lag en gesels nie. Op die afstande wat daai manne skiet, kan jy 'n boere-orkes "op-start" en die bobbejane sal bly sit.
5. Nerens sien ek enige sterk drank nie. Die manne is duidelik in 'n ligte luim. "Hoog op die lewe!"

Ek stenig niemand en respekteer almal se mening.
Ek is egter mal oor bobbejane skiet en daar is min dinge wat so bevredigend is as om vir Bob uitte-oorlê.

Ek is nie 'n massamoordenaar nie en besit ook nie 'n brandpoel nie. Ek het ook nie 'n stok in my h@l nie.

Dit is my opsie vir die dag. 8)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by henning »

Gaawie, ek stem met jou gevoel oor bobbejaane maar wonder of die recticle op hulle scope regtig die alfa en omega is.
By gese, miskien is die rectical dodelik maar die skut nie up to scratch nie.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Trompie »

Gawie(13mm) wrote:Ek wou eers niks sê nie, maar dit terg maar om stil te bly. :)
1. Die doel van die video was om die kruishaar te toets en dit te dokumenteer.
2. Soos talle Amerikaanse produksies, raak die manne baie str@nt kwyt tydens die inleiding. "Bobbejane is vernielsugtig en skaapdiewe en steel ook kleuters!" :):
3. Daai skoot oor die horison is vir my ook nie "aan" nie. Die twee PH'e moet pa staan vir daai een.
4. Om 'n bobbejaan te skiet is nie "kerk-sake" nie. My liewe hemel mense! Was julle nog nooit op 'n jagtog waar jy jou medeskute of jagters se geselskap so geniet dat julle lag en gesels nie. Op die afstande wat daai manne skiet, kan jy 'n boere-orkes "op-start" en die bobbejane sal bly sit.
5. Nerens sien ek enige sterk drank nie. Die manne is duidelik in 'n ligte luim. "Hoog op die lewe!"

Ek stenig niemand en respekteer almal se mening.
Ek is egter mal oor bobbejane skiet en daar is min dinge wat so bevredigend is as om vir Bob uitte-oorlê.

Ek is nie 'n massamoordenaar nie en besit ook nie 'n brandpoel nie. Ek het ook nie 'n stok in my h@l nie.

Dit is my opsie vir die dag. 8)
Ek stem saam dis vetpret om bobbejane te skiet. Mar dis swak styl om te lag as jy bobbejaan in die gat kwes. Dis al wat die ouens bedoel. Jy kan maar lag soos jy wil tydens skiet en grappe maak. Maar kwes is nie grap nie. Op niks.

Maar Ek hou van daai reticle. Hy lyk nogsteeds skeef maar in die video sien mens hy werk baie goed. Dis goeie skietwerk ook meeste van die skote. So ek is impressed met die video en effektiwiteit van die reticle en sal hom maklik op my gun sit.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by PWV »

Ek het niks teen vrolikheid in die jagveld nie en glo niemand moet met suur gesigte rondloop nie, maar ek sal nie lag as ek 'n dier kwes nie - drie kweskote en bobbejaan kom weg! Die feit dat bobbejane op sommige plekke probleemdiere is, is nie 'n lisensie vir onetiese skietery nie.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1617
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Gian_dP »

Trompie wrote:
Gawie(13mm) wrote:Ek wou eers niks sê nie, maar dit terg maar om stil te bly. :)
1. Die doel van die video was om die kruishaar te toets en dit te dokumenteer.
2. Soos talle Amerikaanse produksies, raak die manne baie str@nt kwyt tydens die inleiding. "Bobbejane is vernielsugtig en skaapdiewe en steel ook kleuters!" :):
3. Daai skoot oor die horison is vir my ook nie "aan" nie. Die twee PH'e moet pa staan vir daai een.
4. Om 'n bobbejaan te skiet is nie "kerk-sake" nie. My liewe hemel mense! Was julle nog nooit op 'n jagtog waar jy jou medeskute of jagters se geselskap so geniet dat julle lag en gesels nie. Op die afstande wat daai manne skiet, kan jy 'n boere-orkes "op-start" en die bobbejane sal bly sit.
5. Nerens sien ek enige sterk drank nie. Die manne is duidelik in 'n ligte luim. "Hoog op die lewe!"

Ek stenig niemand en respekteer almal se mening.
Ek is egter mal oor bobbejane skiet en daar is min dinge wat so bevredigend is as om vir Bob uitte-oorlê.

Ek is nie 'n massamoordenaar nie en besit ook nie 'n brandpoel nie. Ek het ook nie 'n stok in my h@l nie.

Dit is my opsie vir die dag. 8)
Ek stem saam dis vetpret om bobbejane te skiet. Mar dis swak styl om te lag as jy bobbejaan in die gat kwes. Dis al wat die ouens bedoel. Jy kan maar lag soos jy wil tydens skiet en grappe maak. Maar kwes is nie grap nie. Op niks.

Maar Ek hou van daai reticle. Hy lyk nogsteeds skeef maar in die video sien mens hy werk baie goed. Dis goeie skietwerk ook meeste van die skote. So ek is impressed met die video en effektiwiteit van die reticle en sal hom maklik op my gun sit.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Die reticle is skeef om te kompenseer vir die spin drift. Volgens Dawid Tubb, gee die spindrift blykbaar dat L na R wind laer impakpunt tot gevolg het, en en R na L wind weer hoer. Die instruksies vir die reticle is beskikbaar op DT se webwef onder die artikels wat hy geskryf het. Die reticle gee afmikpunte vir elke 50y/50m en wind "holds" vir elke 5mph windsterkte. Soos met al die tipe reticles is dit ontwerp rondom sekere koeel/spoed kombinasies so dit gaan nie vir almal werk nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by Trompie »

Yes ekt gedink dis vir spindrift. Dankie vir die info
Gian_dP wrote:
Trompie wrote:
Gawie(13mm) wrote:Ek wou eers niks sê nie, maar dit terg maar om stil te bly. :)
1. Die doel van die video was om die kruishaar te toets en dit te dokumenteer.
2. Soos talle Amerikaanse produksies, raak die manne baie str@nt kwyt tydens die inleiding. "Bobbejane is vernielsugtig en skaapdiewe en steel ook kleuters!" :):
3. Daai skoot oor die horison is vir my ook nie "aan" nie. Die twee PH'e moet pa staan vir daai een.
4. Om 'n bobbejaan te skiet is nie "kerk-sake" nie. My liewe hemel mense! Was julle nog nooit op 'n jagtog waar jy jou medeskute of jagters se geselskap so geniet dat julle lag en gesels nie. Op die afstande wat daai manne skiet, kan jy 'n boere-orkes "op-start" en die bobbejane sal bly sit.
5. Nerens sien ek enige sterk drank nie. Die manne is duidelik in 'n ligte luim. "Hoog op die lewe!"

Ek stenig niemand en respekteer almal se mening.
Ek is egter mal oor bobbejane skiet en daar is min dinge wat so bevredigend is as om vir Bob uitte-oorlê.

Ek is nie 'n massamoordenaar nie en besit ook nie 'n brandpoel nie. Ek het ook nie 'n stok in my h@l nie.

Dit is my opsie vir die dag. 8)
Ek stem saam dis vetpret om bobbejane te skiet. Mar dis swak styl om te lag as jy bobbejaan in die gat kwes. Dis al wat die ouens bedoel. Jy kan maar lag soos jy wil tydens skiet en grappe maak. Maar kwes is nie grap nie. Op niks.

Maar Ek hou van daai reticle. Hy lyk nogsteeds skeef maar in die video sien mens hy werk baie goed. Dis goeie skietwerk ook meeste van die skote. So ek is impressed met die video en effektiwiteit van die reticle en sal hom maklik op my gun sit.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Die reticle is skeef om te kompenseer vir die spin drift. Volgens Dawid Tubb, gee die spindrift blykbaar dat L na R wind laer impakpunt tot gevolg het, en en R na L wind weer hoer. Die instruksies vir die reticle is beskikbaar op DT se webwef onder die artikels wat hy geskryf het. Die reticle gee afmikpunte vir elke 50y/50m en wind "holds" vir elke 5mph windsterkte. Soos met al die tipe reticles is dit ontwerp rondom sekere koeel/spoed kombinasies so dit gaan nie vir almal werk nie.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
VX70
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Thu Jun 20, 2013 7:21 am

Re: Bobbie op 'n afstand

Post by VX70 »

PWV wrote:Ek het niks teen vrolikheid in die jagveld nie en glo niemand moet met suur gesigte rondloop nie, maar ek sal nie lag as ek 'n dier kwes nie - drie kweskote en bobbejaan kom weg! Die feit dat bobbejane op sommige plekke probleemdiere is, is nie 'n lisensie vir onetiese skietery nie.

Ek stem 100% saam!
Glock 9mm
1898 Lee Enfield Long Lee 303
Sako Finnbear Super Deluxe Edition 7mm Rem Mag
Post Reply