6.5x52mm

Post Reply
Hendrik 1

6.5x52mm

Post by Hendrik 1 »

Kan iemand my mieskien in die regte rigting wys asb?Ek is op soek na 6.5x52mm amo vir `n gardone (6.5) mauzer aksie ???
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: 6.5x52mm

Post by suid wes »

HY IS NOU HOENERTANNE OOK SOOS PORTEGEESE EENE,DALK IEMAND OU STOK OF PROBEER 243 DOP
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 6.5x52mm

Post by Rasmus »

Ek sien Highland adverteer dat hulle ammunisie maak vir die Carcano weet egter nie of die invoerder van hulle het nie maar dit is dalk n begin?
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Hendrik 1

Re: 6.5x52mm

Post by Hendrik 1 »

Hi

Dankie  vir die hulp,ek gaan probeer!!!!
Post Reply