Nuwe maatjie

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Jackson
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Apr 12, 2011 7:57 am

Nuwe maatjie

Post by Jackson »

More aan almal

Wil my net voorstel aan almal.
Ek is Neels Jackson. Werk in die week op George en is naweke maar by ouers op plaas buite Mosselbaai. Skiet gewoonlik maar enige iets wat se tande te lank lyk.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe maatjie

Post by Geno »

Neels,
Baie welkom by ons, geniet dit!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe maatjie

Post by Armand Steenkamp »

Goeie more neels.Hartlik welkom hier! Jy gan dit geniet hierso!

Groete Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Nuwe maatjie

Post by JvB »

Neels,


Van my kant af welkom.


JvB
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe maatjie

Post by Wouter Roets »

Hallo Action Jackson

Baie welkom en geniet dit!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
herley

Re: Nuwe maatjie

Post by herley »

Welkom Neels
Jackson
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Apr 12, 2011 7:57 am

Re: Nuwe maatjie

Post by Jackson »

Dankie vir almal se welkom heet. Glo ons sal mekaar met tyd nog beter leer ken.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe maatjie

Post by Jagtersdok »

Welkom naam genoot
Geniet dit
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe maatjie

Post by JPS »

welkom, jy sal dit baie geniet hier.

Groete
JP
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe maatjie

Post by Pvdw »

Welkom, hier gaan jy nog baie kuier ;D ;D

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe maatjie

Post by Monrique (SJ) »

Dagse Neels

Baie welkom en geniet dit.

Groetnis
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Nuwe maatjie

Post by tokjak »

welkom neels ,lekker leer

groetnis
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe maatjie

Post by PITSMIT »

welkom neels.

vra maar vrae die manne antwoord gou en goed

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe maatjie

Post by Francois Marais »

Neels

Welkom, hoop jy like.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply