Dankie Johan- maar dis meer hardkoppigheid as vaardigheidJohan Nel wrote:Baie mooi Dries, ek beny jou jou vaardigheid.
My Mes projekte
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projekte
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Mes projekte
Johan Nel wrote:Baie mooi Dries, ek beny jou jou vaardigheid.
Stem saam, party mense het dit net
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projekte
So iets wat ek vir n forum lid gemaak het. N690 met n Tamboti handvatsel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mes projekte
Pragtig verby mater!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Mes projekte
Dis baie mooi!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Mes projekte
Daai is wragtig nou mooier mes as wat ek in lang tyd gesien het!Dries101 wrote:So iets wat ek vir n forum lid gemaak het. N690 met n Tamboti handvatsel
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Mes projekte
Maat daai is mooi - gelukkige forum lid
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Mes projekte
Dries
Ek stem saam met die ander manne, dit is pragtig. Wil jy nie asb. nog 'n foto van die mes teen 'n 90 grade hoek plaas nie?
Ek stem saam met die ander manne, dit is pragtig. Wil jy nie asb. nog 'n foto van die mes teen 'n 90 grade hoek plaas nie?
-
johan99
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Jul 27, 2016 12:16 pm
Re: Mes projekte
<a href="http://s1286.photobucket.com/user/johan ... g.jpg.html" target="_blank"><img src="http://i1286.photobucket.com/albums/a61 ... wkm1sg.jpg" border="0" alt=" photo kameelperd mes_zps3iwkm1sg.jpg"/></a>
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projekte
Nog een wat ek die week klaar gemaak het-die keer met olienhout.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Mes projekte
Thanks boet can wait to get it from you! will let you know when I land from Germany.Dries101 wrote:So iets wat ek vir n forum lid gemaak het. N690 met n Tamboti handvatsel
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Mes projekte
johan99 wrote:http://i1286.photobucket.com/albums/a612/johanvlooi1/kameelperd%20mes_zps3iwkm1sg.jpg
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mes projekte
nee ek het nie die een gemaak nie.....Johan Nel wrote:johan99 wrote:http://i1286.photobucket.com/albums/a612/johanvlooi1/kameelperd%20mes_zps3iwkm1sg.jpg
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: My Mes projekte
Dries,
Johan99 het die foto probeer post, maar het nie reggekom nie. Ek het toe net die foto reg gepost vir hom. Hy sal waarskynlik self meer kom sê oor die mes.
Johan99 het die foto probeer post, maar het nie reggekom nie. Ek het toe net die foto reg gepost vir hom. Hy sal waarskynlik self meer kom sê oor die mes.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: My Mes projekte
Dries, baie mooi messe, wens ek kon dit doen.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: My Mes projekte
Loveless Straight Hunter in Bohler N690. Ivoor Micarta handvatsel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: My Mes projekte
Hallo Dries,
Weereens baie netjies! Die lem lyk hoogs gepoleerd. Die bolster wil suggereer dat die 'tang' 'n dun tang' moet wees, maar dit wat ek op die foto kan waarneem lyk tog of dit 'n vol 'tang' is, wat is reg?
Weereens baie netjies! Die lem lyk hoogs gepoleerd. Die bolster wil suggereer dat die 'tang' 'n dun tang' moet wees, maar dit wat ek op die foto kan waarneem lyk tog of dit 'n vol 'tang' is, wat is reg?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: My Mes projekte
Hi Johan lem het m satyn afwerking maw 600 grit glad nie gebuff nie. Dis n vol tang mes- die tang is wel getaper tot 1.5mm agter
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: My Mes projekte
Is die bolster bo-oor die tang of is dit vas met pins deur die tang?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: My Mes projekte
Johan dit word n slotted gaurd genoem. Maw die gaurd word basies in n "u" vorm gevyl hy is dus bo oop en gelyk met die lem se rug en onder toe. Die lem kry n notch in waarin hy in op gly en dan kry hy n enkel pin deur aan die bokant
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: My Mes projekte
Baie netjies Dries. Jy het meer geduld as ek. Ek weet nie of ek ooit so afwerking sal kan kry op 'n mes nie. Wel gedaan.
Jannie Welman
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: My Mes projekte
Baie mooi mes!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk