Jag plek te soek nie te ver uit gauteng om groentjie in te wei.

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Jag plek te soek nie te ver uit gauteng om groentjie in te wei.

Post by Frederik »

Ek is opsoek na jagplek nie te ver van Gauteng maar moet bosveld wees.

My een vriend se vrou het besluit om haar eerste bok plat te trek so daar moet genoeg wild wees geen 3 dae se soekery nie en hulle soek graag plek in Mei sal ook in die week kan kom nie net naweek nie.

As enige iemand kan help stuur epos frederik@infinito-safaris.com of bel my 083 709 8927
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag plek te soek nie te ver uit gauteng om groentjie in te wei.

Post by Geno »

Het jou gemail.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply