Nuwe Obatex kruit
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Nuwe Obatex kruit
Hallo het iemand nou dalk al 'n update van wanneer dit waar beskikbaar gaan wees?
Ek weet hulle moes verpakking verander maar dis wat ek laaste gehoor het.
Jis ek brand om te begin skiet man!
Groetnis
Marno
Ek weet hulle moes verpakking verander maar dis wat ek laaste gehoor het.
Jis ek brand om te begin skiet man!
Groetnis
Marno
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nuwe Obatex kruit
Thanks maat!
Sjoe ek hoop ons kry gou van dit.
Sjoe ek hoop ons kry gou van dit.
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Nuwe Obatex kruit
Marno, my swaer was gister by Blunderbuss om op te volg oor wanneer ons nou Obatex kan kry.
Craig het nog nie in voorraad nie en hy, nie seker van ander handelaars nie, het 'n paar probleme:
1. Die eienaar(s) wat Obatex vervaardig wil minimum 15kg verskaf; Craig het net permit vir vervoer en stoor van 10kg;
2. Die Obatex mense kan bleikbaar nie self vervoer nie, handelaars moet self reel vir vervoer en permitte.
In kort, dit neuk sovêr die Blunderbuss betref.
Ons gaan nou maar kyk of ons nie êrens naby aan Johannesburg kan aankoop nie.
Sou gaaf wees om die Obatex mense se opinie direk te kry op hierdie of 'n ander forum.

.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Nuwe Obatex kruit
Laaste gedagte, as mens die mense van Obatex kon kontak, kan ons uitvind of ons direk by hulle kan koop, maar dit is in Rustenburg.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nuwe Obatex kruit
Thanks man!
Ja jong ek het al daaraan gedink maar sover ek nou gelees het op Whitesmoke se hulle die ou wil nie direk met enige publiek deal nie.
Ek hoop maar hulle kry 'n manier om dit.
Ja jong ek het al daaraan gedink maar sover ek nou gelees het op Whitesmoke se hulle die ou wil nie direk met enige publiek deal nie.
Ek hoop maar hulle kry 'n manier om dit.
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Nuwe Obatex kruit
Marno, ek gaan vir Craig vra of hy dir kruit in Rustenburg sal gaan haal as ons genoeg kopers bymekaar kan kry vir die 10kg wat sy permit toelaat. Weet nie of hy sal byt nie, maar vra is vry.
Sal jou laat weet.
Alternatiewelik het ek 'n vermoede dar is 'n plek in vaaldriehoek wat kruit mag verkoop. Sal gaan soek op die interweb.
Sal jou laat weet.
Alternatiewelik het ek 'n vermoede dar is 'n plek in vaaldriehoek wat kruit mag verkoop. Sal gaan soek op die interweb.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nuwe Obatex kruit
Kwaai!
Ek het vir Camdix ook gevra. Hulle kan dalk moontlik ook binnekort kry.
Ek het vir Camdix ook gevra. Hulle kan dalk moontlik ook binnekort kry.
- michris
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 10, 2015 10:14 am
Re: Nuwe Obatex kruit
Ek het gister aand by ons SAJWV vergadering gehoor iemand in Kroondal maak die kruit en is nou beskikbaar by Byleveld in Rustenburg en Classic arms in Witbank. Mens kan nie by hom koop nie, hy lewer net aan wapen winkels. Hoop julle kom reg. Byleveld No:0145923235
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Nuwe Obatex kruit
Baie dankie vir die inligting. Ek gaan dalk binnekort Witbank toe en sal môre vir Classic Arms ook bel.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Nuwe Obatex kruit
Ek verstaan dat Craig van Blunderbuss sy permitte uitgesorteer kry en hulle behoort teen die einde van Julie voorraad te hê.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nuwe Obatex kruit
Jis man ek kan regtig nie meer wag nie.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Nuwe Obatex kruit
Chris, ek vermoed jy gaan moet kyk wie die naaste aan jou is tussen Byleveld in Rustenburg of Classic Arms in Witbank. Bel eers om te bevestig dat hulle voorraad het.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nuwe Obatex kruit
Hopelik kry Camdix ook een van die dae