Nuwe lid
- Kevin
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Jul 07, 2016 8:57 pm
Nuwe lid
Goeie naand aan almal op die forum.Ek is Kevin Bruton.Ek het al 2014 aangesluit by julle ,maar was n roofkyker tot nou toe .Ek bly in Oostersee Kaapstad. Ek herlaai en jag en is erg oor ons sport wat met gewere te doen het .Ek hoop ons kan nog lekker saam gesels en baie by julle leer
HOWA 375 RUGER
MUSGRAVE 300 WIN
LEE ENFIELD 303
HOWA 270
HOWA VARMITER 22-250
DDM 223
TAURUS 38 SPL
MUSGRAVE 300 WIN
LEE ENFIELD 303
HOWA 270
HOWA VARMITER 22-250
DDM 223
TAURUS 38 SPL
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Kevin. Nou kan jy al jou kennis vanaf 2014 met ons deel.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Kevin. Sien jou dalk by skietbaan!