Dag manne
Net gou n vraagie...
Ek was detyds dom genoeg om net aansoek te doen vir geweer en hael geweer bevoegdheid. Nou wil ek n hand wapen ook kry, moet man steeds die hele aansoek proses deurgaan of kry jy darem afslag omdat jy reeds bevoegdheid in die ander katorogiee het?
Pierre
Hand wapen bevoegdheid
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Hand wapen bevoegdheid
Life's a journey, enjoy the ride!
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Hand wapen bevoegdheid
Pierre
Doen aansoek om adisionele bevoegdheid.
Andy
Doen aansoek om adisionele bevoegdheid.
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Hand wapen bevoegdheid
Andy
Vat dit so lank soos n eerste bevoegdheid aansoek?
Vat dit so lank soos n eerste bevoegdheid aansoek?
Life's a journey, enjoy the ride!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hand wapen bevoegdheid
Pierre
Ongelukkig praat jy nou van CFR hier, so ja dit kan en nee nie altyd nie maar kan ook langer as eerste een vat.

Selfde bootjie, ek het vir handgun en rifle gedoen en moet nou Shotgun verdere bevoegheid ingee....
Groete
JP
Ongelukkig praat jy nou van CFR hier, so ja dit kan en nee nie altyd nie maar kan ook langer as eerste een vat.
Selfde bootjie, ek het vir handgun en rifle gedoen en moet nou Shotgun verdere bevoegheid ingee....
Groete
JP
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Hand wapen bevoegdheid
Pierre,
Het nie 'n idee nie maar sit maar die aansoek in vir ingeval. As jy dit nie nodig het nie voel dit dalk nie of dit lank vat nie.
Andy
Het nie 'n idee nie maar sit maar die aansoek in vir ingeval. As jy dit nie nodig het nie voel dit dalk nie of dit lank vat nie.
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Hand wapen bevoegdheid
Hi Pierre jys sal eers die training doen meskien het jy dit saam gedoen shotgun geweer en handwapen as jy dit wel gedoen sal jy n aansoek doen vir bevoegheid en dan lisensie of jy kan dit saam doen party wag maar eers vir die compentency en dan doen hulle die gun lisensie ek het al 3 nou saam gedoen