Hallo uit die NC
- Brosdoring
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu Apr 07, 2011 2:52 pm
Hallo uit die NC
Hi julle....
Ek lees al lank hier op die forum.... Het vandag besluit om aan te sluit...
Ek boer in Prieska....
Di lekker om hier by julle ouens aan te sluit!
Ek lees al lank hier op die forum.... Het vandag besluit om aan te sluit...
Ek boer in Prieska....
Di lekker om hier by julle ouens aan te sluit!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Hallo uit die NC
Welkom
Geniet hom!
Willem
Geniet hom!
Willem
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Hallo uit die NC
Brosdoring
Welkom by ons. Jy sal sien dat hier lekker gesels word.
Groete uit Kenhardt
Robert
Welkom by ons. Jy sal sien dat hier lekker gesels word.
Groete uit Kenhardt
Robert
Oorwining deur opleiding
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hallo uit die NC
Welkom hier
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Hallo uit die NC
Bosdoring
Baie welkom hier en groete vir die manne in Prieska distrik
Baie welkom hier en groete vir die manne in Prieska distrik
Geroer-nie geskud nie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hallo uit die NC
Welkom en geniet.
JP
JP
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Hallo uit die NC
Welkom, jy sal dit geniet!
Groete
erx
Groete
erx
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Hallo uit die NC
Hallo Brosdoring, lekker naam! Wag-'n-bietjie, jy Ganna dit geniet hier tussen die Malkop-harpuis, Gifdorings, Bitterkambroo en 'n Duifie-doring of twee. Hier's 'n paar Brandnetels en Slangkoppe, maar meestal is hierdie Kanniedode 'n klomp dorings!Brosdoring wrote: ... Ek boer in Prieska ...
Mooiblom
Armoedsbossie
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Hallo uit die NC
Brosdoring
Baie welkom hier by ons, en geniet dit.
Het self n tyd lank daar gebly en ken n paar mense daar rond
Groetnis
Baie welkom hier by ons, en geniet dit.
Het self n tyd lank daar gebly en ken n paar mense daar rond
Groetnis
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hallo uit die NC
Louis
Uitstekend!

Bosdoring wat kan n man nou se na daai een behalwe baie welkom en geniet jouself terdee!
Groetnis
Wouter
Uitstekend!
Bosdoring wat kan n man nou se na daai een behalwe baie welkom en geniet jouself terdee!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hallo uit die NC
Welkom doring jy moet uitsteek hier 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hallo uit die NC
welkom bosdoringLouis102 wrote:Hallo Brosdoring, lekker naam! Wag-'n-bietjie, jy Ganna dit geniet hier tussen die Malkop-harpuis, Gifdorings, Bitterkambroo en 'n Duifie-doring of twee. Hier's 'n paar Brandnetels en Slangkoppe, maar meestal is hierdie Kanniedode 'n klomp dorings!Brosdoring wrote: ... Ek boer in Prieska ...
Mooiblom
Armoedsbossie
jy sien sommer van die begin af hoe slim is die manne hier
groete
pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Hallo uit die NC
Welkom Brosdoring! Passop vir HAAK-EN-STEEK... dinge kan lelik raak. Hoop jy geniet dit hier.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Hallo uit die NC
Welkom Brosdoring hier vanauit Vanderkloof
.220 Swift
.220 Swift
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hallo uit die NC
Brosdoring
Welkom, hoop jy like....
Mooi loop
Francois
Welkom, hoop jy like....
Mooi loop
Francois
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Hallo uit die NC
Welkom Bosdoring
Daars nou so klomp van julle in Priesksa ek sal moet kwaai wal gooi aan die W/SW van Douglas
as julle klomp begin losbrand daar.
Hang maar jou baadtjie aan die kapstok enmaak jou "flask" vol hier gaat dit lekkker.
rooies
Daars nou so klomp van julle in Priesksa ek sal moet kwaai wal gooi aan die W/SW van Douglas
as julle klomp begin losbrand daar.
Hang maar jou baadtjie aan die kapstok enmaak jou "flask" vol hier gaat dit lekkker.
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."