Ek ook n nuwe lid. My naam Willem. Ek skiet net swartkruit. .45 .50 cva Hunterbolt en .45 jukar percussion.
Om jagplek te kry nie maklik, ons roere word nog nie orals aanvaar nie.
Aangename kennis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aangename kennis
Welkom. vertel ons verder van ervaringe met die rookpype en ook uit watter geweste jy kom kuier.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: Aangename kennis
Welkom Willem, jy gaan dit geniet hier.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
- bones
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Wed Nov 12, 2014 3:20 pm
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Aangename kennis
Welkom. Daar was nogal 'n swartkruit kompetisie die naweek op die Durbanville skietbaan, dit was nou heel lekker om te aanskou hoe die manne maak en skiet (Sonder scopes!!!)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Aangename kennis
Dis beter.jungleson wrote:Ek is ook n nuwe lid. My naam is Willem. Ek skiet net swartkruit. .45 .50 cva Hunterbolt en .45 jukar percussion.
Om jagplek te kry is nie maklik, ons roere word nog nie orals aanvaar nie.
Welkom Willem.
Goed, beter, 6millimeter!
- bones
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Wed Nov 12, 2014 3:20 pm
Re: Aangename kennis
Welkom ...probeer die plaas Metjan net buite Fochvill, hul in op facebook
308 howa
243 howa
9mm sp1
.22 win/pump 62A

243 howa
9mm sp1
.22 win/pump 62A
