Nuwe Lid
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Nato
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Nato. Lekker om nog n bolander hier te hê!
Sent from Sony Xperia Z2
Sent from Sony Xperia Z2
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom,skiet jy met 5.56 nato of 7.62 nato?
DD
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom. Al 2 kere daar in jou dorp oorgebly. Baie mooi plek en rustig om in tuis te gaan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- NatoV
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Fri Jun 03, 2016 11:04 am
Re: Nuwe Lid
Die naaste is seker maar die .308 Win. Hy bly maar een van my gunstelinge. Die naam Nato is afleiding van familienaam Ignatius.Diesel Dog wrote:Welkom,skiet jy met 5.56 nato of 7.62 nato?
DD
Sent from my iPhone using Tapatalk
