Rifle burst test!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Rifle burst test!
http://www.youtube.com/watch?v=e4AqMl1A4aQ
Kerels ek hoop dis nou die regte link.Dis noggal kwaai intresand om te sien.Dit se noggal iets van n Howa!
Groete armand
Kerels ek hoop dis nou die regte link.Dis noggal kwaai intresand om te sien.Dit se noggal iets van n Howa!
Groete armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Rifle burst test!
Armand dit het vir my ook gelyk of die Howa bietjie beter vaar as van die duurder groot naam gewere!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Rifle burst test!
Jis maar my hart pyn nou sommer
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Rifle burst test!
Dok kon jy al van daai 90gr accubonds in 243 kry?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Rifle burst test!
Ja man daar is van daai groot name wat ontplof asof daar denamiet in die loop is
Maar die Howa wat die helfte van die prys is maak niks!
Ek like daai!
Maar die Howa wat die helfte van die prys is maak niks!
Ek like daai!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Rifle burst test!
Lekke HOWAAAAAA!
Baie bly ek het nie n Remington of n Browning X-bolt gekoop nie.... Mar as ek so daaraan dink, as ek die R7000 wat ek gespaar het vat kan ek n vriend wat se Remington opblaas ook n Howa koop

(Dok ek het ook 2 ure van my lewe verloor toe dai Mannlicher se skoot afgaan....)

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Rifle burst test!
Daai roer sal darm jou skouer lekker trap.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Rifle burst test!
Wies Bang!!!? 
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Rifle burst test!
Hallo Manne
Sou baie graag n Ruger ook in die toets wou gesien het. Meskien beter so, anders het ek dalk met eier op my gesig gesit het!
Wonder wat hulle gebruik het om die toets te doen? Seker maar n vinniger poeier?
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Rifle burst test!
Dit sou interessant gewees het om meer informasie te h? oor die toets, bv. wat was die druk waarteen die onderskeie lope gefaal het, asook hoeveel "setback" , indien enige, op die locking lugs gemeet is in al daai gewere.
Die video is baie indrukwekkend, maar is volgens my nie statisties betekenisvol nie.
Ek is oortuig dat 'n mens 'n sg "Monday Gun" gaan kry in enige fabrikaat, net soos in die motor bedryf.
Die video is baie indrukwekkend, maar is volgens my nie statisties betekenisvol nie.
Ek is oortuig dat 'n mens 'n sg "Monday Gun" gaan kry in enige fabrikaat, net soos in die motor bedryf.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Rifle burst test!
Thomast
Stem met wat jy se. Om aan te sluit by jou is dat die staal batches ook nog n invloed sal he op hierdie tipe toetse in dieselfde fabrikaat. Ek weet nie of elke batche gestrestoets word nie?
Groetnis
Wouter
PS Ek neem aan dat jou geweer een van die was wat opgeblaas het?

Stem met wat jy se. Om aan te sluit by jou is dat die staal batches ook nog n invloed sal he op hierdie tipe toetse in dieselfde fabrikaat. Ek weet nie of elke batche gestrestoets word nie?
Groetnis
Wouter
PS Ek neem aan dat jou geweer een van die was wat opgeblaas het?
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Rifle burst test!
Hi Wouter,
Nee, my Remington (het hom al vanaf 1991) het nog nooit opgeblaas nie..
Ek is bekend met 'n geval waar 'n pllaaslike skut 'n nuwe plaaslik vervaardigde loop op sy 7mmTombi (een van Chris van Niekerk se kalibers gebaseer op 7x57 dop) geskiet het.
Na elke sessie het hy baie gesukkel om die doppe deur die sizing matrys te druk. Matrys is gepoleer, maar dieselfde ding het gebeur na alke skiet sessie. Kamer dimensies is toe gemeet. Hulle kom toe agter dat die loop te sag was en dat die kamer na elke skietsessie effe vergroot het! As dit met 'n bekende plaaslik vervaardigde loop kan gebeur, kan dit seersekerlik ook gebeur waar lope massa geproduseer word in 'n geweer fabriek.
Hoop ek kry nooit so 'n loop nie!
Onthou, elke loop het 'n beperkte leeftyd, veral in die kalibers wat teen ho? druk geskiet word.Die stress wat 'n loop ondergaan is geweldig en hy sal uiteindelik faal agv mikro krakies wat ontstaan in die metaal en uitsprei vanaf die "bore". Soms word hy vervang omdat die loop slytasie/keel verwering hom onakkuraat maak voordat hy faal, soms nie.

Last edited by THOMAST on Mon Apr 11, 2011 6:26 am, edited 1 time in total.