Sal jy....
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Sal jy....
'n BWB skiet met 'n 150 gr PMP koeël uit 'n .303? Hy hardloop so 2500 fps (dis nou die koeël).
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Sal jy....
Ja ek sal. Skootplasing is soos gewoonlik belangrik.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Sal jy....
As die skootplasing reg is, is dit waarskynlik in orde. Dis nou nie 'n wetenskaplike opinie nie, net my gevoel. Ek het 150 grein met my .308 gebruik en sonder probleme.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sal jy....
....en ek het hom met 'n 150 grein uit my 7x57 gestamp.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
fjoubert
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Mon Mar 17, 2014 9:12 am
Re: Sal jy....
Ek sal weer daai bruin box pmp net gebruik as ek niks anders kry nie. Het gesien hoe 150 grein uit n 308 opbreek en 4 uitgangs wonde op n kudu veroorsaak. Kudu eers volgende oggend gekry en moes vleis weg gooi. Gebruik eerder die 174 grein vir 303, bietjie stadiger
.303 No. 4 MKII
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Sal jy....
Loopsoostroop, jy kan maar die 303 gebruik - met 'n geruste hart. Hy sal mooi werk. Verwag om die koeel onder die vel op die oorkantste blad te kry.
-
Gabriel Lewis
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Thu Sep 03, 2015 5:26 am
Re: Sal jy....
Loopsoostroop, jy kan dit beslis gebruik. Ek het 5 jaar trug n BWB geskiet met die 150 PMP terwyl ek eintlik besig was om springbokke te skiet. Die skoot was op 184 tree en het sy werk goed gedoen.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Sal jy....
Maklik
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Sal jy....
Ek sou ook nie huiwer om hom mey n sagte koeël uit my 7x57 te skiet nie, so die 303 sal werk.Gawie(13mm) wrote:....en ek het hom met 'n 150 grein uit my 7x57 gestamp.
Bly maar net weg van die bene af.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Sal jy....
Ek het 'n BWB bul met 'n 9.3x74 op die blad geskiet op omtrent 100m. Spesifiek op sy elmboog. 270gr Speer SP teen so 2300 vps. Koeel het glad nie deur die blad penetreer nie, het inteendeel nie eers die bors gehaal nie. Tweede loop deur die ribbes het hom gesink. Ek het gedink die koeel behoort albei sy blaaie maklik te breek - daarom die skootplasing.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Sal jy....
Iemand het dit al gesê,en ek herhaal ,skiet hom tot hy val man!
DD
DD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sal jy....
Soos die manne jou aanraai - skootplasing is die ding, anders kan jy daai BWB sien galop teen 2500 fpsLoopSoosStroop wrote:'n BWB skiet met 'n 150 gr PMP koeël uit 'n .303? Hy hardloop so 2500 fps (dis nou die koeël).
Last edited by FHM on Mon Jun 20, 2016 6:56 am, edited 2 times in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Sal jy....
Ek het die naweek gesien jy kan eenige iets met eenige iets skiet. Skootplasing die groot dink. Het 'n groot Koedoe koei geskiet met 'n titan 86gr uit 243 in die hart long area en sy het 5 meter verder om geval. Maar die stories sal volg.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sal jy....
Sien uit na die plasing van jou ervaring die afgelope naweek Danie.DanieDegenaar wrote:Ek het die naweek gesien jy kan eenige iets met eenige iets skiet. Skootplasing die groot dink. Het 'n groot Koedoe koei geskiet met 'n titan 86gr uit 243 in die hart long area en sy het 5 meter verder om geval. Maar die stories sal volg.
Wees net versigtig met so n wye stelling "jy kan eenige iets met eenige iets skiet. Skootplasing die groot dink" Hier is tieners en jong mannetjies met geen of bitter min ervaring wat lees wat ons opinies is en baie daarvan ter harte neem. Dit sal bv nie n goeie idee wees om 'n buffel met n .22 hornet aan te vat nie...ongeag van jou skootplasing...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Sal jy....
Waar daai.FHM wrote:Sien uit na die plasing van jou ervaring die afgelope naweek Danie.DanieDegenaar wrote:Ek het die naweek gesien jy kan eenige iets met eenige iets skiet. Skootplasing die groot dink. Het 'n groot Koedoe koei geskiet met 'n titan 86gr uit 243 in die hart long area en sy het 5 meter verder om geval. Maar die stories sal volg.
Wees net versigtig met so n wye stelling "jy kan eenige iets met eenige iets skiet. Skootplasing die groot dink" Hier is tieners en jong mannetjies met geen of bitter min ervaring wat lees wat ons opinies is en baie daarvan ter harte neem. Dit sal bv nie n goeie idee wees om 'n buffel met n .22 hornet aan te vat nie...ongeag van jou skootplasing...
Mens moet darem jou kop ook gebruik!
Wag net dat die Robbie die punt uit die blad grawe dan sal ek alles kom vertel.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Sal jy....
Het al paar maal en sal weer!LoopSoosStroop wrote:'n BWB skiet met 'n 150 gr PMP koeël uit 'n .303? Hy hardloop so 2500 fps (dis nou die koeël).
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Sal jy....
Dis vir my broer wat met my geweer gaan jag. Hopelik kry hy net 'n rooibok maar mens weet nooit waar die opwinding hom vat nie. Sal maar oefen en skootplasing mooi bespreek. Daar is Koedoe en BWB ook wat daar rondloop teen goeie pryse.
Anners moet ek maar 'n spul 150 gr Krieke bestel, dan kan hy maar op die skouer ook skiet.
Anners moet ek maar 'n spul 150 gr Krieke bestel, dan kan hy maar op die skouer ook skiet.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Sal jy....
Dis al wat ek in my 303 skiet. En ek het al heelwat wildebeeste met hom geskiet. En nog nooit een verloor nie.LoopSoosStroop wrote:'n BWB skiet met 'n 150 gr PMP koeël uit 'n .303? Hy hardloop so 2500 fps (dis nou die koeël).
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Sal jy....
sekondeer30-0Kwes wrote:Geen probleem
Het al veskeie keure en nogals met PMP ammo klompie jare gelede.
"the more I practice, the luckier I get'
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Sal jy....
SakoSako75 wrote:Ek het 'n BWB bul met 'n 9.3x74 op die blad geskiet op omtrent 100m. Spesifiek op sy elmboog. 270gr Speer SP teen so 2300 vps. Koeel het glad nie deur die blad penetreer nie, het inteendeel nie eers die bors gehaal nie. Tweede loop deur die ribbes het hom gesink. Ek het gedink die koeel behoort albei sy blaaie maklik te breek - daarom die skootplasing.
Ek is ook nie baie lief vir daai Speer 270 gr koeels nie, het ook 'n slegte ondervinding met 'n Koedoe en hulle, nognooit weer gebruik nie, vir my bly dit 'n baanskiet koeel. Ek het myne teen 2400 fps gebruik en hulle spring uitmekaar as jy vleis tref
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Sal jy....
Flip,
Dankie vir die deel van jou ondervinding. Al lastige ding is dat hulle so mooi groepeer in die dubbeltjie. Ek is ook nie seker dat ek 'n ander maak sal kry om so mooi uit albei lope te reguleer nie - het nie die kennis/ondervinding nie. Om aan te sluit by die tema van die draad sou ek ook nie dink daar is koeels wat meer "fragile" is as 'n bruin PMP nie - maar hierdie Speer menere klink erger.
Dankie vir die deel van jou ondervinding. Al lastige ding is dat hulle so mooi groepeer in die dubbeltjie. Ek is ook nie seker dat ek 'n ander maak sal kry om so mooi uit albei lope te reguleer nie - het nie die kennis/ondervinding nie. Om aan te sluit by die tema van die draad sou ek ook nie dink daar is koeels wat meer "fragile" is as 'n bruin PMP nie - maar hierdie Speer menere klink erger.
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Sal jy....
Die geweer en kaliber se beperking begin agter die kolf
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Sal jy....
Waar presies agter die kolf Sniper?
n Driewieltrapfiets sal nooit n vliegtuig wees nie, maak nie saak wie die drywer is nie
n Driewieltrapfiets sal nooit n vliegtuig wees nie, maak nie saak wie die drywer is nie
