Boogskiet in die Oos-Kaap

Post Reply
User avatar
gocam
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm

Boogskiet in die Oos-Kaap

Post by gocam »

Dagse manne. Waar kan n man boogjag in die Oos-Kaap? Verkieslik uit n hide maar die opsie om te loop en jag? Natuurlik waar pryse billik is en wat n goeie ervaring sal los.

Regardt

Gocam - your premium sight-in solution
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Stompie
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Jun 15, 2016 7:30 pm

Re: Boogskiet in die Oos-Kaap

Post by Stompie »

Kudus kloof net buite Uitenhage pryse is redelik praat met Jolanda-ek het vantevore daar gejag terwyl die plek nog aan Andries behoort het en daar is nog van die mense sam met wie ek kompetisie geskiet het wat nog daar jag. gaan more weer vir die dag soontoe
Post Reply