Ek hoop daar is iemand wat dalk al ondervinding het rakende 'n idee waarmee ek die afgelope tyd rondloop. Ek het 'n ou 303 Lee Enfield 1903 1 wat eers aan my oupa en toe aan my pa behoort het. Die geweer se loop is moeg maar verder is hy baie mooi en baie lekker aksie.
Ek dink daaraan om die 303 te verander na 'n .444 Marlin, 47-70 Government of 45-90 Summit. Indien dit moontlik is wil ek die loop verkort na 18". Ek hoor graag van die kenners
.303 Lee Enfield na ander kaliber
-
jannie78
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Apr 12, 2016 8:47 am
.303 Lee Enfield na ander kaliber
6.5 Creedmoor, Musgrave 30.06, CZ .375, Beretta semi- auto, Glock 19, CZ 457. 22, Ak47, Remington 243 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 Lee Enfield na ander kaliber
Die Aussies het baie verskillende koeël groottes in die 303 al probeer. In die groter kalibers is daar die 303-35 en plaaslik dink ek is die 416 ook al gebruik. Kyk hier onder vir die 416 strauss - gebou op P14 aksie.
http://www.thefirearmblog.com/blog/2009 ... 3-wildcat/
Die pyne met so ombouing is dat dit jou heelwaarskynlik net soveel gaan kos as 'n nuwe geweer.
http://www.thefirearmblog.com/blog/2009 ... 3-wildcat/
Die pyne met so ombouing is dat dit jou heelwaarskynlik net soveel gaan kos as 'n nuwe geweer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: .303 Lee Enfield na ander kaliber
Loer na Mkonto se website - ek praat onder korreksie maar ek dink hulle doen ombouings na 45-70
Skiet bly maar lekker
-
mkontogunsmith
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Fri Jun 10, 2016 3:41 pm
Re: .303 Lee Enfield na ander kaliber
We can assist you but the question that needs to be asked is why would you spend all that money on a project such as this when you can buy a standard production rifle for as much or less money than such a conversion will cost you ......if on the other hand cost is not the primary concern and your intention is to have a bespoke, one of a kind, sporting rifle built then that is an entirely different matter and one can build a really nice rifle based on that action.
Life is too short to shoot ugly guns !
Life is too short to shoot ugly guns !