Herlaai tafel

Post Reply
Sker1986
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu May 19, 2016 1:29 pm

Herlaai tafel

Post by Sker1986 »

Hallo julle

kan julle my dalk 'n paar fotos stuur van julle herlaai tafel ek wil my'ne bietjie beter inrug en soek bietjie idees.
julle kan my epos by gertsker@gmail.com

Julle kan ook se wat julle ervaaring is oor of jou elektroniese skaal op die selfde tafel as jou pres kan staan of erder nie.

insette sal wardeur word.

baie dankie byvoorbaat.

groete
.308 Hawa
.223 Sako
.50 Thomson Center
Bull barrel
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon May 30, 2016 7:30 am

Re: Herlaai tafel

Post by Bull barrel »

Goeie more

Ek sou nie die skaal op dieselfde tafel gebruik nie. Daar is net te veel beweging in die tafel, veral as jy jou doppe vol lengte resize.

Maar dis net hoe ek daaroor voel

Sent from my D6603 using Tapatalk
Mik mooi
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Herlaai tafel

Post by JTM »

Die elektronise kruit goeier wat ek gebruik staan op dieselfde tafel. Full length sizing word by my gedoen as deel van dop voorbereiding en in die stadium word daar nie met die skaal gewerk nie. Wanneer die skaal gebruik word word daar dan net punte gedruk en dit het geen effek op my laaibank of skaal nie. As jy spasie het om 'n aparte skaal tafel in te rig, bly dit die ideal, maar nie almal is so gelukkig nie.
Jannie Welman
bush hat
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm

Re: Herlaai tafel

Post by bush hat »

Het erens gesien dat die man se skaal op 'n swaai-arm aan die muur/rak geheg was en dan uitswaai vir gebruik en weer terug indien nie in gebruik. Sal self eendag so-iets vir my wil bekom.
Sker1986
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu May 19, 2016 1:29 pm

Re: Herlaai tafel

Post by Sker1986 »

Dankie manne

Julle insette word wardeur ek sal, maar nog bietjie soek vir fotos ook op die internet
.308 Hawa
.223 Sako
.50 Thomson Center
Bushpig7
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am

Re: Herlaai tafel

Post by Bushpig7 »

Hallo

If you use an electronic scale/dispenser it is highly recommended that you put it against a separate wall if possible. Also make sure its power cord is unwound it builds static. Also look if you cannot mount an anti-static strip in front of the scale. Static has a large influence on the accuracy of the scale (we weigh less than 1/100th of a gram). Look at a place to put your cellphone which is not close to the scale. Make sure the florescent lighting is far enough from the scale (more than 1.2 m)

As many selves as possible within easy reach for bullets, powder, primers, dies, extra cases priming tools and other case prep tools. A container for scrap cases (scrap brass is worth money) and a dustbin for used packaging.

you need to make sure the bench is a comfortable height so that it is not unpleasant to work at.

Extra light for task lighting and to inspect cases with prep and latter to make sure that they contain powder before seating the bullet.

Just some thoughts to consider

Regards
Bushpig 7
Post Reply