.243 vir Koedoes

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .243 vir Koedoes

Post by Armand Steenkamp »

Gee spirrits oom, hy werk vir altwee

Groetnis
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .243 vir Koedoes

Post by Hein M. »

Gawie(13mm) wrote:
...en nee Apie, my gereedskap is nie uitermate lank nie, maar my ego is nie veel groter nie. Sulke neerhalende aanmerkings dra nou nie eintlik by tot enige konstruktiewe debatvoering nie.

John Deere groete.
As 'n 243 in elk geval 'n KLEIN PEESTER is dan is hy seker 'n brandweerman met 'n 308 ++>:
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: .243 vir Koedoes

Post by Apie »

Gawie, Hein
Lees dalk net weer die 1ste pos.

Die vraag was hoekom doen mense dit?(Skiet n eland op die blad met n 243)

Seker maar geregtig op my opinie...



As ek Oom Gregor Woods reg aanhaal:

'It's not what a caliber can do, but what a caliber can be relied on to do everytime'

Sent from my D5803 using Tapatalk
Post Reply