Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Carl »

Ek het die op GS gesien en dog ek deel met julle. Nou ja almal sal sê die man is nie die gemiddelde SA boef nie en die :police: sukkel so bietjie met skoot plasing.
https://activeselfprotection.com/multip ... a-fighter/

Hou ingedagte dat jy nie op die skietpunt lê "eie tyd eie teiken" nie! Dink ook mooi oor hoeveel patrone daar in die rewolwer is en hoe vinnig jy nog kan bysit.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
karoo.vellies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by karoo.vellies »

Bietjie taai om te kyk, maar definitief 'n eye opener.


Sent from my iPhone using Tapatalk
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by savage(P Coetzer) »

Daardie polisie se opleiding lyk ook maar op dieselfde vlak as ons marikana bende.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Hein22 »

Jo jo. Daai kopskoot aan die einde maak redelik skade.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Ratel »

Al wat hier werk is 'n brein skoot. En dit kom net met baie oefening.
Maak 'n verskil
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Dirkvh »

Die demone het hierdie man lelik ge-teister, my hart bloei vir hom.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Jake1 »

Dit is skrikwekkend maar kyk hoe hardloop n bok partykeer nog met n baie swaarder kaliber as mens blad skiet. Dan kry mens nog manne wat fmj dra in sd wapens....
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Ashley »

:): genade!
Dis nogal n oog oopmaker daai..
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Supacow »

Daai ou moes bietjie willebeesgene in hom gehad het
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by tau »

Jake1 wrote:Dit is skrikwekkend maar kyk hoe hardloop n bok partykeer nog met n baie swaarder kaliber as mens blad skiet. Dan kry mens nog manne wat fmj dra in sd wapens....
EK dink soveel van die FMJ is net regdeur.

OP GS was 'n storie van 'n taakmag ou wat 'n tik mannetjie met sy R5x 5 keer moes skiet nadat sy partner die man met 'n 9mm geskiet het en die ou hom toe met 'n mes gesteek het. Die R% se laaste twee skote was in die kop as ek reg onthou. Die dwelms soos tik tas die senuwee stelsel so aan hulle voel nie meer pyn of enige emosie nie.
Dirkvh wrote:Die demone het hierdie man lelik ge-teister, my hart bloei vir hom.
EK dink ook so.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Carl »

Verder inligting is dat die Polisie eers rubber koeëls gebruik het. Die offisier wat waarskuwings skote skiet is nogal interessant. Dit wys ook 'n gedetermineerde persoon skrik nie vir die waarsku skoot nie, en dan is daar 2-3 pille kort as dinge suid gaan.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Trompie »

Kani dink daai man leef nog na al daai skote nie. Sjoe. Dis sleg
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Johnnie De Wet »

Hierdie wys eintlik dat rubber koeëls en waarskuwing skote nie jou vriend is as jou lewe bedreig word nie. Selfde kan seker ook gesê word van peper bolletjies en gas pistole.

Sent from my Cats Arse
Johnnie
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Boersonderroer »

Die te kort aan bloed wys dat daar nie enige penetrasie was nie. Die bloed sou gestroom het as dit regte koeels was. Lyk soos 'n suid amerikaanse land. Ja Jong mense regte vir die krimineel

From a Experia far away
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by LoveHenties »

Indoniesië. Nie lekker om te kyk nie. Daai ou was basies terreggestel aan die einde.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Wat vat dit om 'n aanvaller te stop

Post by Carl »

LoveHenties wrote:Indoniesië. Nie lekker om te kyk nie. Daai ou was basies terreggestel aan die einde.
Nee dit is nie lekker om te kyk nie. Maar dit gaan oor beginsels van SV. Ons het so iets nodig om ons houding reg te kry. Daar is te veel "slim manne" wat baie te sê het om die braaivleis vuur, maar hulle kennis strek net tot dit wat hulle praat rodnom die braaivleis vuur. Ek was nog nie self in so kontak situasie, maar ek luister wat die manne sê wat wel al was of dan die gevalle navors. En lees hulle inligting en gebruik dit.

Goed soos die maak my gereeld vies:
* ek los die wapen in die kluis brigade.
* jy is mal om "one-up" te dra.
* waarvoor is jy dan bang? hoekom dra jy dit kerk toe? julle dink julle is "Grensvegters"
* ek "sort" hulle sommer uit met my vuiste
* 'n vuurwapen lok kriminele
* jy't net eenskoot nodig van 'n 357 of 45ACP.
* 'n 38Sp snubby is al wat 'n vrou nodig het.
* messe is vir skollies
* Verfbal merker, met gevriesde balle, peper balle, en-en-en is al wat jy nodig het. :(

Ek het nog 'n video op die webtuiste gesien waar 'n "ongewapende" persoon binne sekondes 'n polisieman met 'n mes aanvaal en net aan hou steek. Die spoed en absolute minagting vir lewe van die aanval laat mens net besef hoe onvoorbereid ons is.

Ek is nou hier in die stad en terwyl ek rondloop buite kyk ek die "moontlike gevare uit" ;D . Dit is skrikwekkend om te kyk hoe vinnig 'n person net loop en dan 4-5m afstand toemaak. In daai tyd moet jy besluit om jou wapen te gebruik, uithaal en rig- en dan suksesvol vuur op teiken.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply